House to rent in Van Der Hoff Park - 3 bedroom 13391284

House, Van Der Hoff Park, Potchefstroom | Ref: 13391284

Groot, stylvolle Meenthuis te huur

Groot 3 slaapkamer meenthuis, is in 'n veilige kompleks en gesogte area in Potcehfstroom geleƫ.
Die groot sit en eetkamer het netjiese matte en die huis kom met 'n goed afgeronde moderne kombuis.
Aparte opwas area.
2 Gangkaste en al die slaapkamers het duursame matte.
Dubbel motorhuis.
Die tuin is goed versorg en toegerus met besproeing stelsel.
Die patio is beveilig met sekuriteits hekke en ingeboude braai.
Sekuriteit is belangrik vir die ienaar, daarom het alle vensters diefweringvoor, en toegerus met 'n gekoppelde alarm stelsel.

Jammer, die kompleks laat nie enige diere toe nie.

Die kompleks is naby aan 'n Pick en Pay en skole gelee

Kontak my om die juweel te kan besigtig.


Vanderhoff Park / Potchefstroom

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 274.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes

Vicinity:

Die kompleks is naby aan Vanderhoff Park Pick en Pay
Die DUET gemeente is ook net om die draai.
All die winkelsentrums soos, Mooirivier Mall, Canal Crossing en River walk is naby

Schools:

Ferdinand Postma is nie ver van die kompleks nie.
  • Map of Area

Louw Jacobs

House to rent in Van Der Hoff Park - 3 bedroom, Louw Jacobs
Office: 082... 0824804649 Show Numbers
Cell: 082... 0824804649 Show Numbers
Email: ... Louw Jacobs Show Email
Fax:
View my Properties

Properties 4 All

Office: 018... 018 294 6221 Show Numbers
Fax: 086 625 6173

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 4,650 PM

    2 Bedroom Flats to rent in Baillie Park

  • R 6,600 PM

    3 Bedroom House to rent in Baillie Park

  • R 6,400 PM

    2 Bedroom Flats to rent in Die Bult

  • R 5,500 PM

    2 Bedroom Flats to rent in Die Bult

  • R 10,000 PM

    3 Bedroom House to rent in Van Der Hoff Park

  • R 5,500 PM

    2 Bedroom Flats to rent in Die Bult

  • R 5,500 PM

    Flats to rent in Die Bult

  • R 5,500 PM

    2 Bedroom Flats to rent in Die Bult

  • R 5,500 PM

    2 Bedroom Flats to rent in Die Bult