Townhouse for sale in Potchefstroom - 4 bedroom 13388240

For Sale
Back

Townhouse, Potchefstroom, Potchefstroom | Ref: 13388240

'n LIEFLIKE meent met 2 ingange - 'n weggesteekte stukkie goud...

WOW!!! A beautiful and great investment for your townhouse - spacious!! 4 bedrooms, 2 bathrooms, pantry, studio, gasebo, openplan lounge and dining room... borehole... pre-paid electricity... alarm... TWO entrances for vehicles with underroof parking, including 1 garage... spacious and beautiful garden... private... What else do you need? Call me, before this beauty is gone!!

WOW!!! Kom kyk gerus na hierdie lieflike meent... die ingang by die voordeur nooi jou hartlik na binne... ruim... wonderlike kaste, 'n spens, sit-,eet-, woonkamer... VIER slaapkamers met meer as genoeg pakplek... TWEE badkamers... aparte gastetoilet...Die kombuis bied lekker kaste, 'n diep instap-spens... ooghoogte elektriese oond, aparte gasplate... 'n binnehof waar jou wasgoed lekker weggesteek is... Die een kamer het tans sy eie badkamer en ingang (onderdak!) en kan jy maklik 'n tuiste vir 'n hardwerkende student bied, of selfs 'n geliefde ouer/kind kan hier heerlik nesskop. Hier is maw TWEE ingange... parkering... onderdakparkering... en 'n motorhuis... 'n Goeie alarmstelsel... voorafbetaalde krag... noem dit - alles is hier... Dit is nie al nie... in die tuin is 'n reuse gasebo wat natuurlik bly en'n lieflike studio met groot glasvensters en glas-skuifdeure... tans word hier geskilder en geskep, maar dit is ook ideaal vir 'n "lapa" om te onthaal... Hier is ook 'n weggesteekte tuin-huisie vir jou kruiwa, ens. Moet hierdie een nie sommer verbygaan nie... hy kom nie weer op jou pad nie...! Bel my voor dit te laat is!

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 350.00
  • 801.00
  • Yes
  • Lock-up.
  • Yes
  • Borehole
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiles. Carpets.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Painted.
  • Facebrick.
  • Sprinkler system
  • Lapa/Studio
  • Yes
  • Elektr&Gas
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Pitced. Tiled.
  • Good.
  • Map of Area

Adri du Toit

Townhouse for sale in Potchefstroom - 4 bedroom, Adri du Toit
Office: ... Show Numbers
Cell: 082... 0825678871 Show Numbers
Email: ... Adri du Toit Show Email
Fax:
View my Properties

Properties 4 All

Office: 018... 018 294 6221 Show Numbers
Fax: 086 625 6173

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 930,000

    2 Bedroom House for sale in BAILLIE PARK

  • R 930,000

    3 Bedroom Duplex for sale in Grimbeeckpark

  • R 928,000

    2 Bedroom Townhouse for sale in Baillie Park

  • R 925,000

    Vacant Land for sale in Van Der Hoff Park

  • R 925,000

    4 Bedroom Townhouse for sale in Potchefstroom

  • R 923,000

    2 Bedroom Townhouse for sale in Kannoniers Park

  • R 920,000

    3 Bedroom Residential for sale in Baillie Park

  • R 920,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Baillie Park

  • R 920,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Baillie Park