House for sale in Die Bult - 5 bedroom 3299404

For Sale
Back

House, Die Bult, Potchefstroom | Ref: 3299404

STUDENTE HUIS TE KOOP

Die pragtige ruim studente huis is geleë op die Bult in Potchefstroom in die Noordwes. Daar is vyf slaapkamers mewt ingeboude kaste tesame met twee badkamers. Verder is daar 'n kombuis en opwas area met 'n alarm sisteem, elektriese hek en sekuriteitsomheining. Daar is 'n klein tuintjie met 'n toegeruste boorgat en besproeiing tesame met nege afdakke vir die onderdakparkering. Die vloere is bedek hout en teëlvloere. Die huidige inkomste op die vyf slaapkamers en nege bachelor woonstelle beloop maandeliks R32 000.00. Die eiendom is naby die Noordwes universiteit. Die nege beachelor woonstelle het elk sy eie slaapkamer, eie badkamer met 'n eie kombuis. Die eiendom is midde die studente lewe waar besighede soos die Spar, Virgin Active, Friendly Grocer, verskeie bank en restaurante en natuurlik die naglewe van die studente. Die eiendom is 'n baie goeie belegging vir enige persoon want studente stroom elke jaar universiteit. Moenie huiwer niw, kontak my dadellik sodat ek vir u die beleggings geleentheid kan gaan wys.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 630.00
  • Yes
  • kleinsults
  • Yes
  • hout/teels
  • Yes
  • Yes
  • 320.00
  • plaster
  • plaster
  • staal
  • plaster
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Sink

Vicinity:

Die eiendom is naby die Noordwes Universiteit en ongeveer vyf kilometer van Medi Clinic en Mooi Med. Die Witrand Hospitaal asook SANDF is ongeveer tien kilometer van eiendom.

Schools:

Rep en Roer Kleuterskool, Mooi Rivier Laerskool en Gimnasium Hoërskool bedien die inwoners van die bult in Potchefstroom.
  • Map of Area

Louw Jacobs

House for sale in Die Bult - 5 bedroom, Louw Jacobs
Office: 082... 0824804649 Show Numbers
Cell: 082... 0824804649 Show Numbers
Email: ... Louw Show Email
Fax:
View my Properties
" class="img-responsive">

Magda le Roux

House for sale in Die Bult - 5 bedroom, Magda le Roux
Office: 018... 0182946221 Show Numbers
Cell: 083... 0834466129 Show Numbers
Email: ... Magda Show Email
Fax:
View my Properties

Properties 4 All

Office: 018... 018 294 6221 Show Numbers
Fax: 086 625 6173

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 3,300,000

    4 Bedroom House for sale in BAILLIE PARK

  • R 3,295,000

    14 Bedroom House for sale in Die Bult

  • R 3,260,000

    5 Bedroom House for sale in Heilige Akker

  • R 3,250,000

    Stand for sale in POTCHEFSTROOM CENTRAL

  • R 3,225,000

    5 Bedroom Residential for sale in Die Bult

  • R 3,210,000

    Apartment for sale in Die Bult

  • R 3,200,000

    Commercial for sale in Potchefstroom Central

  • R 3,200,000

    7 Bedroom Guest House for sale in Potchefstroom Central

  • R 3,200,000

    10 Bedroom House for sale in POTCHEFSTROOM CENTRAL