House for sale in Central - 9 bedroom 13316904

For Sale
Back

House, Central, Potchefstroom | Ref: 13316904

Uitstekende koop en geleentheid!! 9 kamers om te verhuur!!! Netjiese toegeruste huis, kamers, alarm

FAIRLY PRICED!!! "Boarding house" / studentehuis / huurhuis... Kom kyk gerus na hierdie belegging - SENTRAAL! 'n goeie koop! Die huis self het DRIE/VIER (3/4) RUIM slaapkamers (afhangende van die behoefte wat daar is) met lieflike kaste, studeerhoekies, 'n ruim sitkamer, 'n goed toegeruste kombuis, mikrogolf, 'n badkamer (aparte toilet) met 'n aparte toilet. Dan is daar nog vyf (5) kamers met elk sy eie ingang, alarm, mikrogolfie, yskassie, badkamertjie. AGT-NEGE (8-9) kamers om te verhuur - tans vir ongeveer R2,000 per kamer (water & elektrisiteit ingesluit), Mooirivier alarmstelsel, 1x per week 'n huishulp wat skoonmaak; 1x per week 'n tuinhulp. Genoeg parkering & afdakke vir alle inwoners. ALLE meubels, mikrogolwe, yskaste, beddens, matrasse, gordyne, wasmasjien, ens is by die prys ingesluit... Die 2de ingang na die eiendom is ook reeds goedgekeur... Moenie op jou laat wag nie... Kontak my gerus, dan gaan wys ek jou...
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tile. Wood.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 902.00
  • 1.00
  • 1.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Pitched. Tiled.

Vicinity:

Garages, vulstasies, inkopiesentra, Pick&Pay, haarsalonne, haarkappers, banke, ens.
  • Map of Area

Annelie Pheiffer

House for sale in Central - 9 bedroom, Annelie Pheiffer
Office: 018... 018 293 1845 Show Numbers
Cell: 082... 082 586 7924 Show Numbers
Email: ... Annelie Pheiffer Show Email
Fax: 086 262 1058
View my Properties

Potch Eiendomme

Office: 018... 018 297 5506 Show Numbers
Fax: 086 262 1058

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 1,720,000

    3 Bedroom House for sale in Potchefstroom Central

  • R 1,720,000

    Commercial for sale in Potchefstroom

  • R 1,720,000

    3 Bedroom House for sale in Suid Sentraal Oos

  • R 1,712,000

    3 Bedroom House for sale in Grimbeeck Park

  • R 1,710,000

    9 Bedroom House for sale in Central

  • R 1,710,000

    9 Bedroom House for sale in Noord Sentraal

  • R 1,701,305

    3 Bedroom Residential for sale in Van Der Hoff Park

  • R 1,700,000

    3 Bedroom Residential for sale in Baillie Park

  • R 1,700,000

    4 Bedroom Residential for sale in Baillie Park