House for sale in Central - 9 bedroom 13315589

For Sale
Back

House, Central, Potchefstroom | Ref: 13315589

Uitstekende koop en geleentheid!! 9 kamers om te verhuur!!! Netjiese toegeruste huis, kamers, alarm

"Boarding house" / studentehuis / huurhuis... Vir elke huurder - 'n tuiste! Stil omgewing! Kom kyk gerus na hierdie belegging! 'n Lieflike en netjiese koop! Stewig deur 'n kundige gebou, bied hierdie eiendom waarde vir geld. Die huis self het VIER ruim slaapkamers met genoeg kaste, studeerhoekies, 'n ruim sitkamer, 'n goed toegeruste kombuis,mikrogolf, TWEE badkamers (vir mans en dames apart) met 'n aparte toilet. Dan is daar nog 'n eenheid met drie (3) slaapkamers en sy eie alarm, goed toegeruste kombuis, twee badkamers, ens. Die ander twee kamers het ook elkeen sy eie badkamertjie en klein kombuisie... dus: NEGE (9) kamers om te verhuur - tans vir R1,900 per kamer (water & elektrisiteit ingesluit), deposito: R2,500; kontrak: R300,00. Mooirivier alarmstelsel. 1x per week 'n huishulp wat skoonmaak; 1x per week 'n tuinhulp. Genoeg parkering & afdakke vir alle inwoners. ALLE meubels, mikrogolwe, yskaste, beddens, matrasse, gordyne, ens is by die prys ingesluit... Moenie op jou laat wag nie... Kontak my gerus, dan gaan wys ek jou...
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 272.00
  • Yes
  • Yes
  • Lapa & braai.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiles & carpets.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 6 Carports.
  • Parking.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Pitched.
  • Map of Area

Annelie Pheiffer

House for sale in Central - 9 bedroom, Annelie Pheiffer
Office: 018... 018 293 1845 Show Numbers
Cell: 082... 082 586 7924 Show Numbers
Email: ... Annelie Pheiffer Show Email
Fax: 086 262 1058
View my Properties

Potch Eiendomme

Office: 018... 018 297 5506 Show Numbers
Fax: 086 262 1058

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 1,695,000

    4 Bedroom House for sale in Miederpark

  • R 1,695,000

    3 Bedroom Residential for sale in Miederpark

  • R 1,695,000

    3 Bedroom House for sale in Kannoniers Park

  • R 1,695,000

    3 Bedroom House for sale in Baillie Park

  • R 1,695,000

    9 Bedroom House for sale in Central

  • R 1,695,000

    4 Bedroom House for sale in Baillie Park

  • R 1,695,000

    12 Bedroom House for sale in Mooibank Ah

  • R 1,695,000

    3 Bedroom House for sale in Grimbeeck Park

  • R 1,695,000

    3 Bedroom Residential for sale in Baillie Park