House for sale in Central - 4 bedroom 13306397

For Sale
Back

House, Central, Potchefstroom | Ref: 13306397

Belegging! Sentrale ligging - woonhuis met ektra inkomste van twee woonstelle.

Sentrale ligging!
'n Lekker groot-erf-eiendom vir 'n besigheid, kantore, woning of ontwikkeling.
Hierdie eiendom bestaan uit 'n woonhuis met 'n kombuis, badkamer, sitkamer, eetkamer, twee slaapkamers en kuier- of woonarea, asook 'n eetkamer.
Die toegeboude stoep bied nog 'n ekstra vertrek. Groot buitekamer op erf. Daar is heerlik baie parkering.
Hier is twee woonstelle op die erf:
Woonstel 1: 2x slaapkamers, oopplankombuis en -leefarea, badkamer, motorhuis, met 'n huur-inkomste van R3400-00 pm.
Woonstel 1: 1x slaapkamer, 'n badkamer, kombuis, en oopplan-leefarea met 'n huur-inkomste van R3200-00 pm.
Elke woonstel, asook die huis, het "pre-paid" krag.
Met sy sentrale ligging is hierdie eiendom stapafstand van winkels, skole, poskantoor, dokters, ens.
Met die nodige restourasie, sal hierdie eiendom 'n nuwe baadjie kry. Vir die ontwikkelaar bied dit 'n belegging met nuwe moontlikhede.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 1,118.00
  • Pre-paid. All 3.
  • Yes
  • 2.00
  • 3.00
  • Yes
  • Yes
  • Braai.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Pitched roof

Vicinity:

Skole, kerke, outehuise, dokters, hospitale... stap-afstand van alles.
  • Map of Area

Annelie Pheiffer

House for sale in Central - 4 bedroom, Annelie Pheiffer
Office: 018... 018 293 1845 Show Numbers
Cell: 082... 082 586 7924 Show Numbers
Email: ... Annelie Pheiffer Show Email
Fax: 086 262 1058
View my Properties

Potch Eiendomme

Office: 018... 018 297 5506 Show Numbers
Fax: 086 262 1058

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 768,000

    2 Bedroom Sectional Title for sale in Kanonierspark

  • R 765,000

    2 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 760,000

    2 Bedroom Townhouse for sale in Kannoniers Park

  • R 760,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Die Bult

  • R 760,000

    4 Bedroom House for sale in Central

  • R 760,000

    3 Bedroom House for sale in Die Bult

  • R 760,000

    2 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 760,000

    1 Bedroom Apartment for sale in Die Bult

  • R 760,000

    3 Bedroom Apartment for sale in Kannoniers Park