Townhouse for sale in Miederpark - 3 bedroom 13285437

For Sale
Back

Townhouse, Miederpark, Potchefstroom | Ref: 13285437

Uitstekende duplex meent - nuut oorgedoen... swembad... privaatheid... Kontak my so gou moontlik!

Hierdie lieflike "duplex"-meenthuis is splinternuut oorgedoen (lieflike teelwerk en goeie matte in die drie slaapkamers) en werklik waarde vir geld... bied privaatheid en stilte... en is nog van die STEWIGE komplekse waarin daar geen krake is, of waar enige probleme voorkom met vog wat deurslaan nie... 'n ruim meenthuis met drie kamers, twee badkamers, asook 'n netjiese gastetoilet met sy inboukassie onder die wasbak... die klein tuintjie dien maklik vir 'n private ontbythoekie of braai-area'tjie. Die netjiese gemeenskaplike tuin en grasperk bied 'n lieflike swembad vir vinnige afkoel, asook 'n speelparkie vir die baljaar van kleinkinders of vriende wat kom kuier. Hier is ook ekstra ruimte vir jou wasmasjien en skottelwasser... die wasgoedlyn is goed weggesteek. Hierdie netjiese eenheid het meer as genoeg kaste, asook 'n linnekas. Die spasie onder die trap word ook prakties benut en het jy daardie ekstra stoorruimte wat mens nodig het. In dié kompleks het jy jou eie garage, asook parkering vir gaste. (Geen troeteldiere) Skakel my so gou moontik,dan gaan wys ek jou hierdie klein juweel.

Potch Properties has been into existence since 1983. This 32 year-old real estate agency not only focuses on keeping their clients content, but walk the extra mile with each client, ensuring that both parties; sellers as well as buyers are satisfied at the end of the day. We specialise in residential and commercial properties, and have a sale, rental and development division. Potch Properties are the managing agent of more than 30 complexes, approximately 800 properties, and has been renting properties for more than 20 years. For any inquiries in connection with properties, don’t hesitate to call us. We are here to serve you!

Potch Eiendomme bestaan sedert 1983. Hierdie 32-jarige agentskap fokus nie net om sy kliënte gelukkig te hou nie, maar loop met elke kliënt die ekstra myl – sodoende verseker ons dat beide partye, verkopers sowel as kopers, teen die einde van die dag tevrede is. Ons spesialiseer in residensiële en kommersiële eiendomme, en het 'n verkoops-, verhurings- en ontwikkelingsafdeling. Potch Eiendomme bestuur meer as 30 komplekse, ongeveer 800 eiendomme, en verhuur eiendomme reeds vir meer as 20 jaar. Vir enige navrae in verband met eiendomme, moet asseblief nie huiwer om ons te skakel nie. Ons is tot u diens!

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 300.00
  • 1,080.00
  • Yes
  • Easy to take care of.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiled. Carpet in rooms.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 131.00
  • Yes
  • Facebrick. Painted.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • None.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Duplex.
  • Pitched. Tiled.
  • Very neat.
  • Map of Area

Annelie Pheiffer

Townhouse for sale in Miederpark - 3 bedroom, Annelie Pheiffer
Office: 018... 018 293 1845 Show Numbers
Cell: 082... 082 586 7924 Show Numbers
Email: ... Annelie Pheiffer Show Email
Fax: 086 262 1058
View my Properties

Potch Eiendomme

Office: 018... 018 297 5506 Show Numbers
Fax: 086 262 1058

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 895,000

    2 Bedroom Apartment for sale in DIE BULT

  • R 895,000

    1 Bedroom Apartment for sale in Die Bult

  • R 895,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Bult West

  • R 895,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Bult West

  • R 894,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Miederpark

  • R 892,000

    2 Bedroom Duplex for sale in Die Bult

  • R 890,000

    2 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 890,000

    2 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 890,000

    4 Bedroom House for sale in Die Bult