House for sale in Central - 2 bedroom 13261280

For Sale
Back

House, Central, Potchefstroom | Ref: 13261280

Ou huis met 'n splinternuwe baadjie...

Hierdie ou huis het 'n splinternuwe jas aan en sy hemp en broek kom met 'n uitvat-das... 'n Heerlike gesinshuis, twee slaapkamers, twee uitgevatte badkamers (bykans soos 'n tweeling)... die kombuis is oop en dra by om die huis 'n idee van ruimte te gee... vloere is geteël... (vertrekke het mat)... reuse erf... bring jou troeteldiere en speel bal hier met jou kinders... rustige en stil omgewing...

A house to enjoy, pampered and to be your artistic self...

Potch Properties has been into existence since 1983. This 32 year-old real estate agency not only focuses on keeping their clients content, but walk the extra mile with each client, ensuring that both parties; sellers as well as buyers are satisfied at the end of the day. We specialise in residential and commercial properties, and have a sale, rental and development division. Potch Properties are the managing agent of more than 30 complexes, approximately 800 properties, and has been renting properties for more than 20 years. For any inquiries in connection with properties, don’t hesitate to call us. We are here to serve you!

Potch Eiendomme bestaan sedert 1983. Hierdie 32-jarige agentskap fokus nie net om sy kliënte gelukkig te hou nie, maar loop met elke kliënt die ekstra myl – sodoende verseker ons dat beide partye, verkopers sowel as kopers, teen die einde van die dag tevrede is. Ons spesialiseer in residensiële en kommersiële eiendomme, en het 'n verkoops-, verhurings- en ontwikkelingsafdeling. Potch Eiendomme bestuur meer as 30 komplekse, ongeveer 800 eiendomme, en verhuur eiendomme reeds vir meer as 20 jaar. Vir enige navrae in verband met eiendomme, moet asseblief nie huiwer om ons te skakel nie. Ons is tot u diens!

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 800.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 892.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Pitched.

Vicinity:

Mall, shops, churches, main roads, etc.
  • Map of Area

Annelie Pheiffer

House for sale in Central - 2 bedroom, Annelie Pheiffer
Office: 018... 018 293 1845 Show Numbers
Cell: 082... 082 586 7924 Show Numbers
Email: ... Annelie Pheiffer Show Email
Fax: 086 262 1058
View my Properties

Potch Eiendomme

Office: 018... 018 297 5506 Show Numbers
Fax: 086 262 1058

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 982,000

    Stand for sale in Lekwena Wildlife Estate

  • R 980,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Tuscany Ridge

  • R 980,000

    5 Bedroom House for sale in Die Bult

  • R 980,000

    2 Bedroom Townhouse for sale in Baillie Park

  • R 980,000

    2 Bedroom House for sale in Central

  • R 980,000

    4 Bedroom House for sale in Potchefstroom Central

  • R 980,000

    3 Bedroom House for sale in Miederpark

  • R 980,000

    3 Bedroom Residential for sale in Potchefstroom Central

  • R 980,000

    3 Bedroom House for sale in Mooivallei Park