Flats for sale in Die Bult - 1 bedroom 13260377

For Sale
Back

Flats, Die Bult, Potchefstroom | Ref: 13260377

Netjiese, gerieflike & praktiese studentewoonstel - eenslaapkamer - twee blokke vanaf NWU ingang

Netjiese en gerieflike studente-woonstel(eenslaapkamer)met 'n volledige badkamer. Die kombuis- en wooneenheid is van die slaapkamer geskei... kombuisie is 'n oopplan - hier kan jy so tussen die studies deur bietjie met maats kuier... Jy sal nie ingedruk voel nie, want hier is genoeg vensters en lig... selfs 'n klein balkonnetjie... Vir jou voertuig is daar afdakparkering... die PUK is te naby om te ry - drie blokke van die ingang... (dus naby die NWU, naby winkels, skole, kerke, garages, ens... ) Skakel my gerus!

Beautiful flat - three blocks from the University...

Potch Properties has been into existence since 1983. This 32 year-old real estate agency not only focuses on keeping their clients content, but walk the extra mile with each client, ensuring that both parties; sellers as well as buyers are satisfied at the end of the day. We specialise in residential and commercial properties, and have a sale, rental and development division. Potch Properties are the managing agent of more than 30 complexes, approximately 800 properties, and has been renting properties for more than 20 years. For any inquiries in connection with properties, don’t hesitate to call us. We are here to serve you!

Potch Eiendomme bestaan sedert 1983. Hierdie 32-jarige agentskap fokus nie net om sy kliënte gelukkig te hou nie, maar loop met elke kliënt die ekstra myl – sodoende verseker ons dat beide partye, verkopers sowel as kopers, teen die einde van die dag tevrede is. Ons spesialiseer in residensiële en kommersiële eiendomme, en het 'n verkoops-, verhurings- en ontwikkelingsafdeling. Potch Eiendomme bestuur meer as 30 komplekse, ongeveer 800 eiendomme, en verhuur eiendomme reeds vir meer as 20 jaar. Vir enige navrae in verband met eiendomme, moet asseblief nie huiwer om ons te skakel nie. Ons is tot u diens!

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 246.78
  • 661.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiled.
  • Yes
  • Yes
  • 40.00
  • Carport.
  • Small balcony.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • No.
  • Yes
  • Yes
  • Pitched. Tiled.
  • Neat.

Vicinity:

Schools, shops, garages, etc.
  • Map of Area

Annelie Pheiffer

Flats for sale in Die Bult - 1 bedroom, Annelie Pheiffer
Office: 018... 018 293 1845 Show Numbers
Cell: 082... 082 586 7924 Show Numbers
Email: ... Annelie Pheiffer Show Email
Fax: 086 262 1058
View my Properties

Potch Eiendomme

Office: 018... 018 297 5506 Show Numbers
Fax: 086 262 1058

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 580,000

    3 Bedroom House for sale in Ikageng

  • R 580,000

    1 Bedroom Sectional Title for sale in Die Bult

  • R 580,000

    2 Bedroom Flats for sale in Sentraal 2

  • R 580,000

    2 Bedroom Flats for sale in Bult Wes

  • R 580,000

    1 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 580,000

    1 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 580,000

    1 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 580,000

    1 Bedroom Apartment for sale in Bult West

  • R 580,000

    1 Bedroom Apartment for sale in Kanonierspark