House for sale in Miederpark - 3 bedroom 13258165

For Sale
Back

House, Miederpark, Potchefstroom | Ref: 13258165

Goed geprys! 'n Heerlike gesinswoning met verhitte swembad... ondervloerverhitting in hoofbadkamer

Kom kyk gerus na hierdie WINSKOOP!! 'n Tuiste!Die oomblik wat jy hierdie huis binnestap, begroet ruimte en 'n lekker bly-huis jou. 'n Heerlike netjiese ruim familiehuis met 'n lieflike verhitte swembad. Selfs die hoofslaapkamer se badkamer het ondervloer-verhitting... Die sitkamer, eetkamer, en byna die tv-kamer ook, is so te sê alles 'n oopplan. Die dubbeldeur-motorhuis het aan die agterkant nog 'n motorhuisdeur - waar daar genoeg parkering in die agterplaas is (wanneer al die familie kom kuier) en waar u heerlik langs die swembad kan ontspan (en as jy 'n labrador/spanjool het, sal hy die swembad dalk meer as jy geniet!)... Met min moeite maak jy hierdie huis die heerlikste gesinshuis (dit is alreeds!) en is die ruim tuin 'n blote genot vir die een met groen vingers... Reeds vir baie jare was hier nog geen voorvalle nie en was dit veilig! Kom kyk gerus deur my te kontak vir 'n afspraak. Besonder billik geprys!!!

Bargain... bargain... of 2016... excellently priced... come and see for yourself... call me as soon as possible to make an appointment...

Potch Properties has been into existence since 1983. This 32 year-old real estate agency not only focuses on keeping their clients content, but walk the extra mile with each client, ensuring that both parties; sellers as well as buyers are satisfied at the end of the day. We specialise in residential and commercial properties, and have a sale, rental and development division. Potch Properties are the managing agent of more than 30 complexes, approximately 800 properties, and has been renting properties for more than 20 years. For any inquiries in connection with properties, don’t hesitate to call us. We are here to serve you!

Potch Eiendomme bestaan sedert 1983. Hierdie 32-jarige agentskap fokus nie net om sy kliënte gelukkig te hou nie, maar loop met elke kliënt die ekstra myl – sodoende verseker ons dat beide partye, verkopers sowel as kopers, teen die einde van die dag tevrede is. Ons spesialiseer in residensiële en kommersiële eiendomme, en het 'n verkoops-, verhurings- en ontwikkelingsafdeling. Potch Eiendomme bestuur meer as 30 komplekse, ongeveer 800 eiendomme, en verhuur eiendomme reeds vir meer as 20 jaar. Vir enige navrae in verband met eiendomme, moet asseblief nie huiwer om ons te skakel nie. Ons is tot u diens!

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • Yes
  • Private & big.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiled.
  • Yes
  • Yes
  • 1,135.00
  • Yes
  • Pallisade.
  • Heated swimming pool
  • Wood.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Pitched. Tiled.

Vicinity:

Garages, shops, churches,cafe's, etc
  • Map of Area

Annelie Pheiffer

House for sale in Miederpark - 3 bedroom, Annelie Pheiffer
Office: 018... 018 293 1845 Show Numbers
Cell: 082... 082 586 7924 Show Numbers
Email: ... Annelie Pheiffer Show Email
Fax: 086 262 1058
View my Properties

Potch Eiendomme

Office: 018... 018 297 5506 Show Numbers
Fax: 086 262 1058

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 1,220,000

    4 Bedroom House for sale in Dassierand

  • R 1,220,000

    3 Bedroom Residential for sale in Potchefstroom Central

  • R 1,220,000

    2 Bedroom House for sale in Baillie Park

  • R 1,215,000

    3 Bedroom House for sale in Miederpark

  • R 1,212,000

    3 Bedroom House for sale in Miederpark

  • R 1,211,107

    3 Bedroom House for sale in Van Der Hoff Park

  • R 1,210,000

    3 Bedroom House for sale in Central

  • R 1,205,000

    8 Bedroom House for sale in Die Bult

  • R 1,200,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Die Bult