Flats for sale in Central - 2 bedroom 13253313

For Sale
Back

Flats, Central, Potchefstroom | Ref: 13253313

Goeie ligging - sentraal... netjiese 2-slaapkamer woonstel / Fairly priced! Come and have a look!

Sentraal in dorp - naby alles! 'n Besondere ruim en netjiese twee slaapkamer-woonstel met: vooraangesig-stoep en twee vensters; twee slaapkamers (hoofslaapkamer en 'n tweede) n stoep... genoeg ingeboude kaste. Badkamer... staanstort in bad... mooi wit en grys kombuis. 1ste Vloer woonstel. Sekuriteitshekke en toesluit hek-garage vir een voertuig - veilige inry met afstandkontrole... Matte in kamers en verder is dit geteël. Uitstekende ligging vir skoonheidsstudente - 1 km vanaf akademie... alle vensters het blindings. Hierdie kompleks het ook 'n braai-area... Billik geprys - 'n goeie koop.

Potch Properties has been into existence since 1983. This 32 year-old real estate agency not only focuses on keeping their clients content, but walk the extra mile with each client, ensuring that both parties; sellers as well as buyers are satisfied at the end of the day. We specialise in residential and commercial properties, and have a sale, rental and development division. Potch Properties are the managing agent of more than 30 complexes, approximately 800 properties, and has been renting properties for more than 20 years. For any inquiries in connection with properties, don’t hesitate to call us. We are here to serve you!

Potch Eiendomme bestaan sedert 1983. Hierdie 32-jarige agentskap fokus nie net om sy kliënte gelukkig te hou nie, maar loop met elke kliënt die ekstra myl – sodoende verseker ons dat beide partye, verkopers sowel as kopers, teen die einde van die dag tevrede is. Ons spesialiseer in residensiële en kommersiële eiendomme, en het 'n verkoops-, verhurings- en ontwikkelingsafdeling. Potch Eiendomme bestuur meer as 30 komplekse, ongeveer 800 eiendomme, en verhuur eiendomme reeds vir meer as 20 jaar. Vir enige navrae in verband met eiendomme, moet asseblief nie huiwer om ons te skakel nie. Ons is tot u diens!

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 665.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 81.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Pitched.
  • Neat.

Vicinity:

Skole, besighede, kruidenierswinkels, garages, ens.
  • Map of Area

Annelie Pheiffer

Flats for sale in Central - 2 bedroom, Annelie Pheiffer
Office: 018... 018 293 1845 Show Numbers
Cell: 082... 082 586 7924 Show Numbers
Email: ... Annelie Pheiffer Show Email
Fax: 086 262 1058
View my Properties

Potch Eiendomme

Office: 018... 018 297 5506 Show Numbers
Fax: 086 262 1058

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 530,000

    2 Bedroom Flats for sale in Baillie Park

  • R 530,000

    1 Bedroom Flats for sale in Van Der Hoff Park

  • R 530,000

    2 Bedroom Flats for sale in Baillie Park

  • R 530,000

    1 Bedroom Flats for sale in Baillie Park

  • R 530,000

    2 Bedroom Flats for sale in Central

  • R 530,000

    2 Bedroom Flats for sale in Potchefstroom

  • R 530,000

    1 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 530,000

    2 Bedroom Flats for sale in Potchefstroom

  • R 530,000

    2 Bedroom Flats for sale in Dassie Rand