Townhouse for sale in Central - 2 bedroom 13232743

For Sale
Back

Townhouse, Central, Potchefstroom | Ref: 13232743

Bargain - easy-to-live townhouse in central Potch, safe and convenient.......

Winskoop van die maand!! Hierdie voltitel-tweeslaapkamer-meent nooi die wintersonnetjie graag binne... het 'n lekker oopplan-kombuisie en -eetkamer wat jou sommer met die instap vir 'n kuiertjie binnenooi... die fraaie klein tuintjie vergemaklik instandhouding en versoek jou om 'n tydjie af te knyp en rustig te raak... Die ruim hoofslaapkamer het sy eie "on-suite" badkamer en wanneer jy instap, voel jy soos 'n koningin met al die kaste en kaste... Die garage is in 'n heerlike woonkamer omskep en kan selfs vir 'n derde slaapkamer gebruik word. Vergeet van die wasgoed en strykwerk en (as jy so voel) trek net die waskamer se deur agter jou toe... as jy met vakansie wil gaan, trek jy net die voordeur toe... Die kompleks bied uitstekende sekuriteit en buiteligte... dit alles vir 'n spesiale prys... Skakel my gerus vir 'n afspraak!

Potch Properties has been into existence since 1983. This 32 year-old real estate agency not only focuses on keeping their clients content, but walk the extra mile with each client, ensuring that both parties; sellers as well as buyers are satisfied at the end of the day. We specialise in residential and commercial properties, and have a sale, rental and development division. Potch Properties are the managing agent of more than 30 complexes, approximately 800 properties, and has been renting properties for more than 20 years. For any inquiries in connection with properties, don’t hesitate to call us. We are here to serve you!

Potch Eiendomme bestaan sedert 1983. Hierdie 32-jarige agentskap fokus nie net om sy kliënte gelukkig te hou nie, maar loop met elke kliënt die ekstra myl – sodoende verseker ons dat beide partye, verkopers sowel as kopers, teen die einde van die dag tevrede is. Ons spesialiseer in residensiële en kommersiële eiendomme, en het 'n verkoops-, verhurings- en ontwikkelingsafdeling. Potch Eiendomme bestuur meer as 30 komplekse, ongeveer 800 eiendomme, en verhuur eiendomme reeds vir meer as 20 jaar. Vir enige navrae in verband met eiendomme, moet asseblief nie huiwer om ons te skakel nie. Ons is tot u diens!

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 320.00
  • Yes
  • Yes
  • easy to maintain.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • tiled & carpets
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 136.00
  • Pre-paid.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes.
  • Yes
  • Yes
  • Pitched.
  • Excellent.

Vicinity:

Potch Sentraal

Schools:

Volkies
  • Map of Area

Annelie Pheiffer

Townhouse for sale in Central - 2 bedroom, Annelie Pheiffer
Office: 018... 018 293 1845 Show Numbers
Cell: 082... 082 586 7924 Show Numbers
Email: ... Annelie Pheiffer Show Email
Fax: 086 262 1058
View my Properties

Potch Eiendomme

Office: 018... 018 297 5506 Show Numbers
Fax: 086 262 1058

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 810,000

    2 Bedroom Sectional Title for sale in Die Bult

  • R 810,000

    2 Bedroom Sectional Title for sale in Die Bult

  • R 810,000

    2 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 810,000

    3 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 805,000

    2 Bedroom Townhouse for sale in Central

  • R 804,000

    Stand for sale in Potchefstroom

  • R 802,500

    2 Bedroom Flats for sale in Dassierand

  • R 802,000

    1 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 802,000

    1 Bedroom Flats for sale in Die Bult