Agricultural Holding for sale in Hekpoort - 4 bedroom 13397039

For Sale
Back

Agricultural Holding, Hekpoort, Hekpoort | Ref: 13397039

“GELEENTHEID DUISEND”

NORTH WEST

SKEERPOORT

"Geleentheid Duisend” - R2 mil

• WATER!! WATER!! WATER!!
Water regte wat nie maklik bekombaar is nie. Die eiendom het ‘n lisensie om 80 000 ltr water per uur vir 24 uur per dag, afkombaar van die Modderfontein standhoudende dam.
• Sterk boorgate x 2 - Slegs een is toegerus. 5 000 ltr per uur
‘n Geleentheid wat nie gou weer herhaal sal word nie. Die bewoonde gebied is veilig omhein met elektriese omheining. Pragtige bergagtige omgewing. Ideale geleentheid vir die ambisieuse koper. Aangrensend aan ‘n besige hoofpad wat strek vanaf Krugersdorp/Hekpoort tot in die gewilde Hartbeespoort area. Die geskikte klimaat vir tonnel boerdery. Twee hektaar lusern lande.
Hierdie eiendom bied die volgende:-

• Grootte ±32 Hektaar
• Eskom krag 3 Fase

• Woning – Historiese woning ± 90 jaar oud
• Aangrensend aan besige hoofpad
• Wissel weiding verdeel in vier kampe
• Woning is elektries omhein 440 m²
• Water regte van die Modderfonteindam wat - ± 80 000ltr water per uur.

• Sitkamer
• Eetkamer
• Kombuis
• Opwas
• Slaapkamers 4
• Badkamers 2
• Dubbel motorhuis
• Werkswinkel 130 m²

• Woonstel
• Slaapkames 3
• Badkamers 2

• WATER!! WATER!! WATER!!
Water regte wat nie maklik bekombaar is nie. Die eiendom het ‘n lisensie om 80 000 ltr water per uur vir 24 uur per dag, afkombaar van die Modderfontein standhoudende dam.
• Sterk boorgate x 2 - Slegs een is toegerus. 5 000 ltr per uur.

Dit is werklik ‘n voorreg vir PT Hattingh Eiendomme om deel te mag wees met die bemarking van hierdie uitsondelike eiendom

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 100.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiles
  • Yes
  • 32.00
  • Ha
  • 300.00
  • Rhino
  • Yes
  • 2.00
  • 3.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Map of Area

Pietie Hattingh

Agricultural Holding for sale in Hekpoort - 4 bedroom, Pietie Hattingh
Office: 012... 0122583012 Show Numbers
Cell: 082... 0826519809 Show Numbers
Email: ... Pietie Hattingh Show Email
Fax:
View my Properties

PT Hattingh Properties

Office: 012... 012 258 3012 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 5,900,000

    7 Bedroom Farms for sale in Hekpoort

  • R 2,000,000

    4 Bedroom Agricultural Holding for sale in Hekpoort