Farms for sale in Buffelspoort 3293791

For Sale
Back

Farms, Buffelspoort, Buffelspoort | Ref: 3293791

Bosveld Plaas

North West - Buffelspoort

Bosveld Plaas – Buffelspoort R6 500 000

Hierdie 200ha bosveld plaas is in die Buffelspoort area. Die grond is so gelee dat ‘n gastehuis teen die koppie hier ontwikkel kan word wat oor die Buffelspoort dam uitkyk. Die klimaat is warm met goeie reenval en ideal vir wildboerdery. Die grond is geskik vir die aanteel van wild.

Twee boorgate en drie fase Eskom krag is beskikbaar

Die eiendom is perfek om jou drome te laat waar word, jy kan enige iets begin van 'n "lodge" tot jou eie wildsplaas.

Bou jou droom huis met n asemrowende uitsig oor die Buffelspoortdam, wat oral beskou word as een van die skoonste damme in Suid Afrika.

Die eiendom is 2km vanaf die Buffulspoort vakansie oord.

Die eiendom is 30 minute se ry tot by verskeie hospitale, dokters en banke asook winkel sentrums
- Brits Hospital
- Reef Med medical clinic
- Brits Mall

Dis slegs in 30 minute se ry tot by verskeie staat en privaat skole in Brits are soos:
- Brits Hoerskool
- Brits Laerskool
- Laerskool Olienpark

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 1,500.00
  • Yes
  • 200.00
  • Ha
  • Yes

Vicinity:

Die eiendom is 30 minute se ry tot by verskeie hospitale, dokters en banke asook winkel sentrums
- Brits Hospital
- Reef Med medical clinic
- Brits Mall

Schools:

Dis slegs in 30 minute se ry tot by verskeie staat en privaat skole in Brits are soos:
- Brits Hoerskool
- Brits Laerskool
- Laerskool Olienpark
  • Map of Area

Lodewyk Fourie

Farms for sale in Buffelspoort, Lodewyk Fourie
Office: 012... 0122526454 Show Numbers
Cell: 072... 0729348812 Show Numbers
Email: ... Lodewyk Fourie Show Email
Fax:
View my Properties

PT Hattingh Properties

Office: 012... 012 258 3012 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 25,300,000

    4 Bedroom Farms for sale in Buffelspoort

  • R 15,775,000

    4 Bedroom Farms for sale in Buffelspoort

  • R 6,500,000

    Farms for sale in Buffelspoort

  • R 5,300,000

    3 Bedroom House for sale in Buffelspoort

  • R 3,780,000

    3 Bedroom Farms for sale in Buffelspoort

  • R 3,000,000

    4 Bedroom Farms for sale in Buffelspoort

  • R 815,000

    3 Bedroom Holiday Accommodation for sale in Buffelspoort

  • R 650,000

    3 Bedroom Holiday Accommodation for sale in Buffelspoort