Farms for sale in Brits - 4 bedroom 3275775

For Sale
Back

Farms, Brits, Brits | Ref: 3275775

48 Hektaar Hoogs Produktiewe Plaas

48 Hektaar Hoogs Produktiewe Plaas

Hartbeespoort – Brits R 14.5mil

Hierdie is n geleentheid van n leeftyd, stap in en boer!!!

Die eiendom word verkoop met die oes ingesluit soos op die dag van verkoop!!!
Hierdie eiendom is uitstekend ontwikkel vir intensiewe boerdery. Daar is 4 kweekhuise van tesame 2.76 hektaar, alles onder drup besproeing en dan ses lande van een hektaar elk onder baie netjiese skadunet, alle besproeing ook reeds in plek sowel as voedings lyne. Verder is daar twee spilpunte van 8 en 6 hektaar en 2 hektaar oop lande onder drup besproeing. Die plaas beskik ook oor n groot grond dam en 12.5 hektaar inlysting.

Buite geboue en huise is hieronder n kort opsomming.

Hoofhuis: Oorgedoen met kantoor, 4 slaapkamers en 4 badkamers 460vk meter.
Woonstel: Ook oorgedoen 2 slaapkamer en 2 badkamers 210 vk meter.
2de Huis: Ook nuut gedoen 3 slaapkamers en 2 badkamers 220 vk meter.
Pakstoor: 650vk meter met toilet geriewe.
Padstal: 90vk meter met toilet geriewe.
Motorhuise: 5 toesluit motorhuise en 3 oop

Daar is ook n groot werkswinkel en store vir kunsmis en gifstowwe.

Alle nodige implimente vir die suksevolle bedryf van die plaas word ook ingesluit. Lys is beskikbaar op aanvraag.

Die koopprys sluit BTW uit.

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 2,000.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 48.00
  • Ha
  • 460.00
  • Yes
  • 2.00
  • 2.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes

Vicinity:

Die eiendom is ongeveer 20 minute se ry tot by verkillende winkel sentrums, dokters, Staats Hospitaal en Privaat Hospitaal
- Brits Hospitaal
- Reef Med Midi Kliniek
- Brits Mall

Schools:

Verkeie staat en privaat skole is sleg 20 minute se ry vanaf die eiendom
- Brits Hoerskool
- Thornhille Laerskool
- Olienpark Laerskool
- Brits Laerskool
  • Map of Area

Pietie Hattingh

Farms for sale in Brits - 4 bedroom, Pietie Hattingh
Office: 012... 0122583012 Show Numbers
Cell: 082... 0826519809 Show Numbers
Email: ... Pietie Hattingh Show Email
Fax:
View my Properties

PT Hattingh Properties

Office: 012... 012 258 3012 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 15,500,000

    Commercial for sale in Brits

  • R 15,000,000

    Commercial for sale in Brits Central

  • R 14,850,000

    Commercial for sale in Brits

  • R 14,600,000

    4 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 14,500,000

    4 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 13,500,000

    3 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 13,200,000

    8 Bedroom Farms for sale in Beestekraal

  • R 11,850,000

    3 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 11,780,000

    24 Bedroom House for sale in Brits Central