Farms for sale in De Wildt - 7 bedroom 3224106

For Sale
Back

Farms, De Wildt, Brits | Ref: 3224106

Visserhoek Plasie te Koop - R2.7 mil Beesplaas - Ideaal vir Kleinboer

Al ooit gedroom om u eie stukkie grond te besit, om te "boer" en die aarde te geniet. Vry te voel, om weer bewus te word van die murg in jou are. Hierdie is 'n geleentheid duisend. Beeskrale, weiding en genoeg water. Grens aan die N4 snelweg, naby alle aktiwiteite. Goeie woning met ruim vertrekke, pragtige tuin met groot bome. Beesdraad omhein.

Indien ekstra weiding benodig is tweede eiendom van 26.8 Ha te koop vir R1.5 miljoen. Geen verbeterings. Gedeeltelik toegespan.

* Eiendom 34 Ha
* 3 Slaapkamer woning, 360 m2
* 1 Slaapkamer woonstel aangrensend aan woning, ideaal vir pensioenaris
* 3 Slaapkamer woonstel 150 m2
* Afdakke vir 6 Voertuie
* Beeskrale met geriewe
* Sterk boorgate
* 3 Fase krag

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 1,000.00
  • Yes
  • 34.00
  • Ha
  • Yes
  • 4.00
  • Yes
  • Yes

Vicinity:

Die eiendom is 20 minute se ry tot verkillende winkels en dokters.

Schools:

Die eiendom is 20 minute se ry tot by staat skole en privaat skole
  • Map of Area

Pietie Hattingh

Farms for sale in De Wildt - 7 bedroom, Pietie Hattingh
Office: 012... 0122583012 Show Numbers
Cell: 082... 0826519809 Show Numbers
Email: ... Pietie Hattingh Show Email
Fax:
View my Properties

PT Hattingh Properties

Office: 012... 012 258 3012 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 2,785,000

    3 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 2,780,000

    3 Bedroom House for sale in Elandsdrift

  • R 2,750,000

    11 Bedroom Agricultural Holding for sale in Brits

  • R 2,700,000

    Commercial for sale in De Kroon

  • R 2,700,000

    7 Bedroom Farms for sale in De Wildt

  • R 2,700,000

    4 Bedroom Farms for sale in De Wildt

  • R 2,700,000

    3 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 2,700,000

    3 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 2,700,000

    4 Bedroom Residential for sale in Brits