Farms for sale in Kameeldrift West 13755943

For Sale
Back

Farms, Kameeldrift West, Pretoria | Ref: 13755943 - (3410507 )

Baie Moontlikhede

Kameeldrift Wes – R6 Mil

PLASIE MET BAIE MOONTLIKHEDE EN UITDAGINGS

Hierdie 27.8 Ha plasie is geleë tussen Pretoria en Hartbeespoort, aangrensend aan die van der Hoff pad. Pragtige omgewing , goeie woning en veel meer.

Hierdie pragtige stukkie grond is geskik vir Stoet boerdery, Perde teelery – ryskool, verhuur van stalle en versorging van perde. Ideale geleentheid vir Tonnel boerdery, groete of blomme. Gevestigde langtermyn voer, sorghums en smutsvinger weikampe.

Sterk boorgate vir besproeiing, moederlyn met drie stele besproeiingspype wat die hele 27.8 ha kan besproei.

Die prys sluit egter die implemente in wat boerdery soveel sal vergemaklik.

Dis dan een, twee, drie – Koop, trek in en boer!!!

Woning no 1
• Sitkamer
• Eetkamer
• Woonvertrek
• Kroeg
• 4 Slaapkamers
• 2 Badkamers
• Kombuis
• Opwas
• Dubbel motorhuis met dubbel afdak
• Pragtige tuin met sprankelende swembad
• Omhein met Palisades
• Netjies gevlaveide areas

Woning no 2
• Sitkamer
• Eetkamer
• Kombuis
• 3 Slaapkames
• 1 Badkamer
• Groot stoep

Store en Beeskrale - 1 000 m2

Sterk boorgate
• 20 000 ltr per uur – toegerus
• 60 000 ltr per uur – toegerus met moederlyn en drie stele besproeiingspype

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • Yes
  • 27.80
  • ha
  • Map of Area

Pietie Hattingh

Farms for sale in Kameeldrift West, Pietie Hattingh
Office: ... Show Numbers
Cell: 082... 0826519809 Show Numbers
Email: ... Pietie Hattingh Show Email
Fax:
View my Properties

PT Hattingh Properties

Office: 012... 012 258 3012 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 6,015,000

    4 Bedroom House for sale in Lombardy Estate

  • R 6,000,000

    4 Bedroom House for sale in Kameeldrift East

  • R 6,000,000

    2 Bedroom House for sale in Klipdrif

  • R 6,000,000

    4 Bedroom House for sale in Silverwoods Country Estate

  • R 6,000,000

    Farms for sale in Kameeldrift West

  • R 5,999,000

    4 Bedroom House for sale in Silverwoods Country Estate

  • R 5,999,000

    6 Bedroom House for sale in Leeuwfontein

  • R 5,995,000

    5 Bedroom House for sale in Groenkloof

  • R 5,995,000

    6 Bedroom House for sale in Silver Lakes Golf Estate