House for sale in Mooivallei Park - 5 bedroom 13598151

For Sale
Back

House, Mooivallei Park, Potchefstroom | Ref: 13598151 - (2722802 )

Soliede ruim dubbeldak gesinswoning in Mooivallei Park!!

Hierdie 5 slaapkamer woonhuis bied geleentheid vir gastehuis of kantoor geriewe vir professionele persone en beskik oor die volgende geriewe:
3.5 badkamers (2 en suite)
2 Ruim studeerkamers
3 Ruim leef areas
Kombuis (graniet blaaie) met spens, opwas en aparte was en stryk kamer
3 Motorhuise (elektriese deure) met toe afdak
Pragtige tuin met boorgat en besproeiing
Baie veilig en toegerus met alarmstelsel, "beams" en interkom
Skakel vandag nog vir besigtiging
P.O.A.

Nexor Eiendomsagentskap sal U help om die regte eiendom te bekom vir elke klient. Nexor eiendom spesialiseer in top gehalte eiendomme asook die bemarking van studente behuising in Potchefstroom. Puk , Pukke ook bekend as Noord Wes Universiteitn is een van die mees innoverende Universiteite in Suid Afrika. Potchefstroom is vanaf 1997 die gasheer van Aardklop Kunstefees. Nexor Eiendomme sal u as voornemende klient assisteer met die vind van u eiendom.

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 676.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 1,535.00
  • 440.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Map of Area

Tom Le Roux

House for sale in Mooivallei Park - 5 bedroom, Tom Le Roux
Office: 018... 0182930179 Show Numbers
Cell: 082... 082 879 7766 Show Numbers
Email: ... Tom Le Roux Show Email
Fax:
View my Properties

Nick Smith

House for sale in Mooivallei Park - 5 bedroom, Nick Smith
Office: 018... 018 293 0179 Show Numbers
Cell: 071... 071 117 3588 Show Numbers
Email: ... Nick Smith Show Email
Fax:
View my Properties

Nexor Properties

Office: 018... 018 293 0179 Show Numbers
Fax: 086 549 8337

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 2,850,000

    4 Bedroom House for sale in Van Der Hoff Park

  • R 2,850,000

    6 Bedroom Farms for sale in OUDEDORP

  • R 2,850,000

    6 Bedroom House for sale in BAILLIE PARK

  • R 2,850,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Tuscany Ridge

  • R 2,850,000

    5 Bedroom House for sale in Mooivallei Park

  • R 2,850,000

    3 Bedroom House for sale in Baillie Park

  • R 2,850,000

    5 Bedroom House for sale in Central

  • R 2,850,000

    4 Bedroom House for sale in Baillie Park

  • R 2,842,000

    3 Bedroom House for sale in Grimbeeck Park