Farms for sale in Ventersdorp - 4 bedroom 13581250

For Sale
Back

Farms, Ventersdorp, Ventersdorp | Ref: 13581250 - (2650336 )

Waterryke beesplaas Ventersdorp distrik!

437 ha Beesplaas met gedeelte van 5.2 ha ingelyste kanaal water en 4.27 ha free range hoender eenheid met alle slag geriewe en toerusting(opsioneel), 60 ha aangeplante weiding met die res natuurlike veld. 2 Toegeruste boorgate met baie sterk water.
Goeie infrastruktuur vir bees en skaap boerdery met 6 bees kampe en 6 skaap kampe almal met water voorsiening.
2 Woonhuise met dubbel geriewe en groot stoor.
Hoender slagkamer met koelkamer en slag toerusting opsioneel te koop.
Uitstekende koop @ R 5 980 000.
Skakel ons gerus vir verdere besonderhede.

Nexor Eiendomsagentskap sal U help om die regte eiendom te bekom vir elke klient. Nexor eiendom spesialiseer in top gehalte eiendomme asook die bemarking van studente behuising in Potchefstroom. Puk , Pukke ook bekend as Noord Wes Universiteitn is een van die mees innoverende Universiteite in Suid Afrika. Potchefstroom is vanaf 1997 die gasheer van Aardklop Kunstefees. Nexor Eiendomme sal u as voornemende klient assisteer met die vind van u eiendom.

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 437.00
  • ha
  • Yes
  • Yes
  • Map of Area

Nick Smith

Farms for sale in Ventersdorp - 4 bedroom, Nick Smith
Office: ... Show Numbers
Cell: 071... 071 117 3588 Show Numbers
Email: ... Nick Smith Show Email
Fax:
View my Properties

Tom Le Roux

Farms for sale in Ventersdorp - 4 bedroom, Tom Le Roux
Office: 018... 0182930179 Show Numbers
Cell: 082... 082 879 7766 Show Numbers
Email: ... Tom Le Roux Show Email
Fax:
View my Properties

Nexor Properties

Office: 018... 018 293 0179 Show Numbers
Fax: 086 549 8337

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • P.O.A.

    Farms for sale in Ventersdorp

  • P.O.A.

    Farms for sale in Ventersdorp

  • R 5,990,000

    4 Bedroom Farms for sale in Ventersdorp

  • R 5,980,000

    4 Bedroom Farms for sale in Ventersdorp

  • R 5,150,000

    9 Bedroom Farms for sale in VENTERSDORP

  • R 2,500,000

    3 Bedroom House for sale in VENTERSDORP

  • R 1,700,000

    4 Bedroom House for sale in Ventersdorp