| Situated on the magaliesburg, set in a maintained environment you are part of 129 chalets on ± 128 hec, all hold the same interest of nature conservation at its best. Own your own lock-up-and-go weekend-getaway in the bush. this awesome family experience hosts: security, 3x S/pools, 2 tennis courts, putt-putt, river walks (strong stream and Tonquari rivers), restaurant and conference facilities. For fishing and boating enthusiasts, the Buffelspoort fishing and boating club ia a mere 10 km away. The resort is managed by a competent governing body, office staff and maintenance manager who ensure that your property is maintained to its potential. ____________________________________ Gelee in die Magaliesberg omgewing in n versorgde omgewing is u deel van 129 chalets op n 128 hek grond waar almal dieselfde liefde vir die natuur op hul hart dra. Besit jou eie wegbreek-plekkie in die natuur ! Hierdie lieflike gesins ondervinding bied u: sekuriteit, 3x Swemb, 2 tennisbane, putt-putt, rivier stap (sterkstroom en Tonquari riviers), restaurant en konferensie geriewe. Vir die Hengelaar en boot entoesias, is die Buffelspoort Hengel en Boot Klub 10 km vandaar. The oord word bestuur deur n Beheerliggaam, kantoor personeel en instandhoudings bestuurder wat sorg dat u eiendom tot sy potensiaal versorg word.- Translate |