Commercial for sale in Joubertina - 3 bedroom 13579505

For Sale
Back

Commercial, Joubertina, Joubertina | Ref: 13579505

Die gebou kan gebruik word vir stoorruimte (ongeveer 600m2) of vir vervaardiging van produkte. Daar is 3 kantore met genoeg toiletgeriewe. Aan die hoofgebou is daar ook 'n 350m2 huis met 'n groot kombuis, sitkamer, eetkamer, 3 slaapkamers, 'n baie groot kroeg en 'n dubbel motorhuis. Groot afdak vir ongeveer 8 motors. Die gebou kan ook as 'n restaurant, padstal of vir troues gebruik word. Daar is baie parkering voor die gebou.

Sterk boorgat met ongeveer 40 000L water per uur. Geleƫ in Louterwater - die hartjie van 'n boeregemeenskap. Hier is baie potensiaal.

As jy moeg is vir die stad, dan is dit die plek vir jou.

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 3,420.00
  • 350.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Map of Area

Johan Swiegers

Commercial for sale in Joubertina - 3 bedroom, Johan Swiegers
Office: 042... 0422930025 Show Numbers
Cell: 082... 0823383831 Show Numbers
Email: ... Johan Swiegers Show Email
Fax:
View my Properties

Kopano Properties - Jeffreys Bay

Office: 042... 042 293 1111 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 2,100,000

    3 Bedroom Commercial for sale in Joubertina

  • R 650,000

    Farms for sale in Joubertina