House for sale in Suid Dorp - 3 bedroom 13399880

For Sale
Back

House, Suid Dorp, Potchefstroom | Ref: 13399880

Lieflike 3 slaapkamer familiehuis, 2.5 badkamer met heerlike spasie en 'n woonstel vir Ouma.

'n Lieflike 3 slaapkamer huis gelee in die suid dorp. Die hoofslaapkamer het oor as genoeg ingeboude kaste wat pakplek en spasie nie 'n hoofpyn sal wees nie, en wat dit nog lekker maak is dat die hoofslaapkamer sy eie badkamer het. Die gaste kan gebruik maak van aparte gaste geriewe. Sitkamer is groot genoeg vir die hele gesin om 'n lekker saamkuier of net rustige aandjie voor die TV te spandeer. Die kombuis is ruim en kan mens lekker kook sonder om in mekaar vas te loop. 'n Studeerkamer vir Ma of Pa om rustig hul werk te kan doen sonder om gepla te word, dan is daar ook 'n heerlike sonkamer waar Ma lekker kan sit en boeklees op 'n Sondag middag. Kinders het 'n lekker groot agterplaas waar hul kan speel en baljaar en sommer net kind wees. Jy kan ook gebruik maak van die boorgat om jou tuin die mooiste te laat lyk. Die huis het ook 'n aparte 1 slaapkamer woonstel met 'n volledige badkamer, kombuis en sitkamer wat 'n ekstra inkomste kan inbring.

Kontak ons gerus.

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 500.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiled.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 952.00
  • Plaster.
  • Pine.
  • Pitched.
  • Yes
  • 1.00
  • 1.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Pitched.

Vicinity:

Suid Dorp
  • Map of Area

Sally Botha

House for sale in Suid Dorp - 3 bedroom, Sally Botha
Office: 018... 0182944339 Show Numbers
Cell: 072... 0724221391 Show Numbers
Email: ... Sally Botha Show Email
Fax:
View my Properties

Hello Home Properties

Office: 072... 0724221391 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 1,160,000

    4 Bedroom House for sale in Potchefstroom Central

  • R 1,155,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Mooivallei Park

  • R 1,155,000

    2 Bedroom Sectional Title for sale in Die Bult

  • R 1,155,000

    4 Bedroom House for sale in Central

  • R 1,150,000

    3 Bedroom House for sale in Suid Dorp

  • R 1,150,000

    4 Bedroom House for sale in Dassierand

  • R 1,150,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Kannoniers Park

  • R 1,150,000

    2 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 1,150,000

    2 Bedroom Flats for sale in Die Bult