Townhouse for sale in Miederpark - 3 bedroom 13391740

For Sale
Back

Townhouse, Miederpark, Potchefstroom | Ref: 13391740

Lieflike 3 slaapkamer dupleks, 2.5 badkamers eie tuin in 'n stil area met n swembad kom kyk!

Hierdie lieflike "duplex" meenthuis is lieflik en werklik waarde vir geld. Dit bied privaatheid en stilte. En is nog van die STEWIGE komplekse waarin daar geen krake is nie. 'n Ruim meenthuis met drie kamers, twee badkamers, asook 'n netjiese gastetoilet met sy inboukassie onder die wasbak. Die klein tuintjie dien maklik vir private ontbythoekie of braai area'tjie. Die netjiese gemeenskaplike tuin en grasperk bied 'n lieflike swembad vir vinnige afkoel, asook 'n speelparkie vir die baljaar van kleinkinders of vriende wat kom kuier. Hier is ook ekstra ruimte vir jou wasmasjien en skollerwasser. Die wasgoedlyn is goed weggesteek. Hierdie netjiese eenheid het meer as genoeg kaste, asook 'n linnekas. Die spasie onder die trap word ook prakties benut en het jy daardie ekstra stoorruimte wat mens nodig het. In die kompleks het jy jou eie garage, asook parkering vir gaste. Skakel my so gou moontlik, dan gaan wys ek jou hierdie wonderlike plekkie.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 300.00
  • 1,080.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 131.00
  • Yes
  • Face brick.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • No.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Very Good.

Vicinity:

Miederpark
  • Map of Area

Sally Botha

Townhouse for sale in Miederpark - 3 bedroom, Sally Botha
Office: 018... 0182944339 Show Numbers
Cell: 072... 0724221391 Show Numbers
Email: ... Sally Botha Show Email
Fax:
View my Properties

Hello Home Properties

Office: 072... 0724221391 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 900,000

    2 Bedroom Townhouse for sale in Miederpark

  • R 900,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Baillie Park

  • R 900,000

    1 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 900,000

    Vacant Land for sale in Miederpark

  • R 899,500

    3 Bedroom Townhouse for sale in Miederpark

  • R 899,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Die Bult

  • R 899,000

    1 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 899,000

    1 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 899,000

    1 Bedroom Flats for sale in Die Bult