House for sale in Miederpark - 3 bedroom 13385024

For Sale
Back

House, Miederpark, Potchefstroom | Ref: 13385024

Pragtige 3 slaapkamer familie huis met lekker groot agter "yard" vir kinders om lekker te speel.

Hierdie vriendelike huis nooi jou met 'n warm hart na binne. Welkom tuis. Wat 'n heerlike stewige RUIM familiehuis. Ruim opwas, ruim kombuis, ruim waskamer. Lieflike kombuis met 'n pragtige gasstoof. Drie slaapkamers, 2 badkamers, studeerkamer, eetkamer, ontspanningskamer of tv-kamer, sitkamer. Heerlike spasie! Die tuin is goed gevestig en bied heerlike stilword hoekies en kan die kinders of kleinkinders ook sommer lekker speel. Selfs jou troeteldiere sal dit hier geniet! As jy nie geld het om met vakansie te gaan nie. Hou jy dit net hier. Goeie vriende en familie kan lekker hier kom kuier en moenie vergeet van 'n heerlike braai area wat uitkyk op die swembad. Die huis het oorgenoeg pakplek en ingeboude kaste. Daar is ook 'n dubbele garage wat baie veilig is en sommer 'n inloop het na die huis. Die spar en Laerskool is baie naby asook verskeie kleuterskole vir die jonger kinders.
Bel my, dan gaan wys ek jou gou. Moenie uitmis op die pragtige huis nie.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • Yes
  • Yes
  • Maintained.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiled, Carpet.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 1,193.00
  • Yes
  • Plaster.
  • Gas stove.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiled.

Vicinity:

Miederpark

Schools:

ML Fick, En kleutelskole, Volkskool
  • Map of Area

Sally Botha

House for sale in Miederpark - 3 bedroom, Sally Botha
Office: 018... 0182944339 Show Numbers
Cell: 072... 0724221391 Show Numbers
Email: ... Sally Botha Show Email
Fax:
View my Properties

Hello Home Properties

Office: 072... 0724221391 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 1,450,000

    3 Bedroom Residential for sale in Baillie Park

  • R 1,446,162

    3 Bedroom House for sale in VAN DER HOFF PARK

  • R 1,445,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Grimbeeck Park

  • R 1,445,000

    4 Bedroom Townhouse for sale in Grimbeekpark

  • R 1,440,000

    3 Bedroom House for sale in Miederpark

  • R 1,440,000

    3 Bedroom House for sale in Miederpark

  • R 1,435,762

    3 Bedroom Residential for sale in Van Der Hoff Park

  • R 1,434,638

    3 Bedroom House for sale in Van Der Hoff Park

  • R 1,434,638

    3 Bedroom House for sale in Van Der Hoff Park