Townhouse for sale in Baillie Park - 3 bedroom 13362418

For Sale
Back

Townhouse, Baillie Park, Potchefstroom | Ref: 13362418

Pragtige 3 slaapkamer meent in veiligheidskompleks

'n Lekker tuisbly woning en netjiese meent. Wanneer u by die hek inkom, vind u sommer dadelik 'n sonskynstoep en 'n maklik hanteerbare tuintjie en gras wat reg rondom loop. Baie welkom by dié oopplan meent wat 'n besondere tuiste atmosfeer skep met sy oopplan woonkamer en kombuis,'n Sonskynstoep, maklik hanteerbare tuintjie (troeteltjies is welkom), drie slaapkamers (waarvan 1 tans vir 'n studeerkamer gebruik word), 2 badkamers, waarvan 1 'n "en-suite" is. Al die vloere is geteël. Die ruim linnekas kan jy natuurlik gebruik, soos wat jy dit nodig vind. Hierdie is ideaal vir 'n jong beginnerspaartjie of selfs vir afgetredenes. Lugversorging in 1 slaapkamer, muurverwarmers, Goeie bestuur, plaveisel, afdakparkering vir 1 voertuig daar is binne die kompleks egter ook parkering wanneer iemand kom kuier, en natuurlik is hier 'n unieke toesluitmotorhuis wat addisioneel gekoop kan word en waarvan die transport in die eienaars se besit is 'n ekstra bonus, as u belang sou stel.

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 600.00
  • Yes
  • Additional
  • Yes
  • Easy to care.
  • Yes
  • Yes
  • Tiled.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 85.00
  • Plaster.
  • Plaster.
  • Pre-paid.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Pitched & Tiled
  • Good.

Vicinity:

Baillie Park
  • Map of Area

Sally Botha

Townhouse for sale in Baillie Park - 3 bedroom, Sally Botha
Office: 018... 0182944339 Show Numbers
Cell: 072... 0724221391 Show Numbers
Email: ... Sally Botha Show Email
Fax:
View my Properties

Hello Home Properties

Office: 072... 0724221391 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 895,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Baillie Park

  • R 895,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Die Bult

  • R 895,000

    3 Bedroom Duplex for sale in Miederpark

  • R 895,000

    3 Bedroom Apartment for sale in Dassierand

  • R 895,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Baillie Park

  • R 895,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Potchefstroom Central

  • R 895,000

    3 Bedroom House for sale in Potchefstroom

  • R 895,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Grimbeeck Park

  • R 895,000

    1 Bedroom Flats for sale in Die Bult