Duplex for sale in Miederpark - 3 bedroom 13341081

For Sale
Back

Duplex, Miederpark, Potchefstroom | Ref: 13341081

Goeie 3-slaapkamer, 2-badkamer meent in STIL area in Miederpark... kontak my, dan gaan wys ek jou

Hierdie dupleks-meenthuis bied privaatheid en stilte en is nog van die STEWIGE komplekse waarin daar geen krake voorkom nie. 'n ruim meenthuis met 3x kamers, 2x badkamers, asook 'n gastebadkamer... die klein plaveisel by die kuiergedeelte se skuifdeur kan maklik in 'n private ontbythoekie of eie braai-area'tjie omskep word. Hier is ook genoeg plek vir jou wasmasjien en skottelwasser. die wasgoedlyn is goed weggesteek en heel privaat. Hierdie eenheid het genoeg kaste, asook 'n linnekas. Die spasie onder die trap word ook prakties benut en het hy daardie ekstra stoorruimte wat mens altyd nodig het. In die kompleks het jy jou eie tandemgarage, met ander woorde "dubbele" motorhuis, asook parkering vir gaste. 'n Netjiese en veilige kompleks met 'n gemeenskaplike tuin, grasperk, speelparkie wanneer die kleinkinders kom kuier EN 'n lieflike swembad vir heerlike oefening en ontspanning. ongelukkig geen troeteldiere. Kontak my, dan gaan wys ek jou.

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 200.00
  • 1,080.00
  • Yes
  • Tandem.
  • Very beautiful,
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Carpet.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 131.00
  • Yes
  • Extra thick.
  • Facebrick,
  • Own patio.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • None.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Pitched. Tiled.
  • Excellent.
  • Map of Area

Sally Botha

Duplex for sale in Miederpark - 3 bedroom, Sally Botha
Office: 018... 0182944339 Show Numbers
Cell: 072... 0724221391 Show Numbers
Email: ... Sally Botha Show Email
Fax:
View my Properties

Hello Home Properties

Office: 072... 0724221391 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 880,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Potchefstroom

  • R 880,000

    Stand for sale in Mooivallei Park

  • R 880,000

    Stand for sale in Mooivallei Park

  • R 880,000

    Stand for sale in Mooivallei Park

  • R 880,000

    3 Bedroom Duplex for sale in Miederpark

  • R 876,000

    Stand for sale in Potchefstroom

  • R 875,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Die Bult

  • R 875,000

    2 Bedroom Simplex for sale in Potchefstroom

  • R 875,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Baillie Park