House for sale in Central - 4 bedroom 13330217

For Sale
Back

House, Central, Potchefstroom | Ref: 13330217

Sentrale ligging! 'n familie huis met huur-inkomeste van 2 woonstelle

Sentrale ligging! Ek nooi u uit om te kom kyk. 'n lekker groot-erf-eiendom vir 'n besigheid, kantore, woning of ontwikkeling...! Hierdie eiendom bestaan uit 'n woonhuis met 'n kombuis, badkamer, sitkamer, eetkamer, twee slaapkamers en kuier- of woonarea, asook 'n eetkamer. Die toegeboude stoep bied nog 'n ekstra vertrek. 'n Lekker groot buitekamer bied ekstra stoorplek en afdakparkering en nog ekstra parkering, is daar meer as genoeg. Hier is twee woonstelle op die erf.
Woonstel 1 het 2 slaapkamers, oopplankombuis en leefarea, badkamer, motorhuis, met 'n huur-inkomste van R3400-00.
Woonstel 2 het 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis, en oopplan leefarea met 'n huurinkomste van R3200-00 per maand. Elke woonstel, asook die huis, het "pre-paid" krag. Met sy sentrale ligging is hierdie eiendom stapafstand van winkels, skole, poskantoor, dokters, ens. Met die nodige restourasie, kan hierdie'n besigheid wees, spreekkamers, ens. Kom kyk gerus.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 1,118.00
  • Yes
  • 1.00
  • 1.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Pitched.

Vicinity:

Sentraal
  • Map of Area

Sally Botha

House for sale in Central - 4 bedroom, Sally Botha
Office: 018... 0182944339 Show Numbers
Cell: 072... 0724221391 Show Numbers
Email: ... Sally Botha Show Email
Fax:
View my Properties

Hello Home Properties

Office: 072... 0724221391 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 945,000

    4 Bedroom Residential for sale in Sentraal 2

  • R 945,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Mooivallei Park

  • R 945,000

    2 Bedroom House for sale in Dassie Rand

  • R 945,000

    4 Bedroom House for sale in Central

  • R 945,000

    4 Bedroom House for sale in Central

  • R 945,000

    3 Bedroom House for sale in Potchefstroom Central

  • R 945,000

    4 Bedroom House for sale in Central

  • R 943,020

    Stand for sale in POTCHEFSTROOM

  • R 940,000

    1 Bedroom Residential for sale in Baillie Park