House for sale in Miederpark - 3 bedroom 13330695

For Sale
Back

House, Miederpark, Potchefstroom | Ref: 13330695

Lieflike 3 slaapkamer, 2 badkamer huis in STIL area in Miederpark met luukse woonstel.

'n Pragtige huis met'n oopplan kombuis en leefarea Lieflike en netjiese nuut oorgedoende gesinswoning met 'n uitstekende ruim goed toegeruste woonstel, kan n goeie inkomste bied en is in 'n stil area. Hierdie is verseker een van die mooiste woonstelle in Potch. Hierdie stylvolle huis het 3 slaapkamers en die 4de kamer kan ook as 'n studeerkamer gebruik word. Jou oopplan kombuis is 'n droom en jou eet en sitkamer is ook in gerig vir al jou kuier gaste. Met 2 pragtige badkamers, pre-paid-krag in die huis en woonstel en 3 elektroniese motorhuisdeure, elektroniese pallisadehekke en genoeg spasie vir diere en 'n groot private tuin agter waar kinders lekker kan speel, buiteligte is daar ook meer as genoeg. Hierdie huis is ideaal vir die beginnerpaartjie wat met 'n gesin wil begin. Beautiful family house, looks brand new. Call me for an appointment, before it is gone.

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 837.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 1,060.00
  • Yes
  • 1.00
  • 1.00
  • Yes

Vicinity:

Schools, shops, garages, car-wash, etc.
  • Map of Area

Sally Botha

House for sale in Miederpark - 3 bedroom, Sally Botha
Office: 018... 0182944339 Show Numbers
Cell: 072... 0724221391 Show Numbers
Email: ... Sally Botha Show Email
Fax:
View my Properties

Hello Home Properties

Office: 072... 0724221391 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 1,456,495

    3 Bedroom House for sale in Van Der Hoff Park

  • R 1,456,000

    4 Bedroom House for sale in Miederpark

  • R 1,452,500

    2 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 1,452,000

    2 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 1,452,000

    3 Bedroom House for sale in Miederpark

  • R 1,450,000

    4 Bedroom House for sale in BAILLIE PARK

  • R 1,450,000

    4 Bedroom House for sale in Baillie Park

  • R 1,450,000

    2 Bedroom Townhouse for sale in Baillie Park

  • R 1,450,000

    4 Bedroom Townhouse for sale in Mooivallei