Duplex for sale in Miederpark - 3 bedroom 13330696

For Sale
Back

Duplex, Miederpark, Potchefstroom | Ref: 13330696

Stunning and spacious. Fantastiese 3 slaapkamer dupleksmeent 1.5 badkamers, heerlike stil omgewing

Excellent buy. Newly renovated, Quiet area. This unit is not to be overlooked or lost. Give me a call NOW. Soos soetkoek gaan hierdie enetjie verkoop. Splinternuut oorgedoende lieflike RUIM en SONNIGE 3 slaapkamer dupleks meent, 160sqm in 'n STIL area en is ideaal vir die beginnerpaartjie en nogal heel bekostigbaar en veilig veral as jy met vakansie wil gaan, sluit jy net toe en siedaar die droomvakansie kan begin. Drie slaapkamers,'n lieflike volledige badkamer, 2 aparte toilette met hul eie netjiese wasbakkies,oorgenoeg pakplek en kaste. Die slaapeenhede is bo en die kuierareas is op die grondvloer. Die hoofslaapkamer het sy eie balkon waar malvas die goue oggendstond begroet. mens selfs kan braai of sterrekyk. Daar is ook 'n stoep by die sitkamer, waar jou potplante kan pronk en jy die wintersonnetjie kan geniet. Buite die kombuis is 'n klein vierkant en hier kan jy doen wat jy wil. Ruim toesluit motorhuis met 'n wasbak. Die kompleks bied ook ekstra parkering vir gaste. Kontak my vir 'n afspraak, dan gaan wys ek jou.


Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 274.00
  • 750.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Carpet. Tile.
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 160.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Pitched. Tiled.
  • Neat.

Vicinity:

Schools, churches, Spar, Garages, Car-wash, etc.
  • Map of Area

Sally Botha

Duplex for sale in Miederpark - 3 bedroom, Sally Botha
Office: 018... 0182944339 Show Numbers
Cell: 072... 0724221391 Show Numbers
Email: ... Sally Botha Show Email
Fax:
View my Properties

Hello Home Properties

Office: 072... 0724221391 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 905,000

    2 Bedroom House for sale in Potchefstroom

  • R 905,000

    1 Bedroom Apartment for sale in Die Bult

  • R 905,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Dassie Rand

  • R 905,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Die Bult

  • R 905,000

    3 Bedroom Duplex for sale in Miederpark

  • R 900,000

    2 Bedroom Flats for sale in Bult East

  • R 900,000

    3 Bedroom House for sale in POTCHEFSTROOM CENTRAL

  • R 900,000

    3 Bedroom House for sale in POTCHEFSTROOM CENTRAL

  • R 900,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Miederpark