Game Ranch for sale in Barkly West 3280767

For Sale
Back

Game Ranch, Barkly West, Barkly West | Ref: 3280767

UNIEKE WILDSPLAAS MET WATERREGTE

Unieke Wildsplaas met Waterregte. Hierdie plaas is baie gewild onder Oorsese jagters. Gelee teenaan Spitskop Dam, by Barkly Wes, in die Noordkaap en is 70 Km vanaf Kimberley. Plaas is 607,70ha, waarvan 20ha geregistreer is vir waterreg vir besproeing. Die plaas bestaan uit gemengde grasse en inheemse bome. Die hele plaas is met wildheining van 2.4m hoog gekamp. Die drade en hekke is in 'n baie goeie toestanden daar is 'n Elektriese hek met afstandbeheer by die ingang.. Geboue op die eiendom bestaan uit die volgende, 1 x Dubbelverdieping huis, 5 x Chalets met volledige badkamer vir elkeen en grasdak, Lapa, Braai en onthaal area, Swembad, Spa fassiliteite. Slaggeriewe en Koelkamer. Boma, baie netjies met hout- en staalkonstruksie grootte 630m2. Winkel, werkershuise. Wild ingesluit by die prys van die eiendom en bestaan uit die volgende 4 x Kameelperde, 25 x Elande, 25 x Koedoe, 40 x Rooihartbeeste, 30 x swart Wildebeeste, 10 x Blou Wildebeeste, 5 x Gemsbokke, 8 x Zebra, 45 x Blesbok, 80 x Rooibok, 120 x Springbok, 15 x Rooiribbok, 15 x Takbokke. Die plaas is baie goed gelee en uiters netjies en gewild.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • No
  • Map of Area

Linda Erlank

Game Ranch for sale in Barkly West, Linda Erlank
Office: 082... 0825654456 Show Numbers
Cell: 082... 0825654456 Show Numbers
Email: ... Linda Erlank Show Email
Fax:
View my Properties

Chas Everitt - Kimberley

Office: 082... 0825654456 Show Numbers
Fax: 0538612938

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 7,500,000

    Game Ranch for sale in Barkly West

  • R 2,500,000

    Agricultural Holding for sale in Barkly West

  • R 1,600,000

    4 Bedroom Commercial for sale in Barkly West

  • R 1,380,000

    5 Bedroom Residential for sale in Barkly West

  • R 1,100,000

    4 Bedroom House for sale in Barkly West

  • R 1,000,000

    3 Bedroom House for sale in Barkly West

  • R 900,000

    Guest House for sale in Barkly West

  • R 800,000

    Development Land for sale in Barkly West

  • R 720,000

    House for sale in Barkly West

  • R 350,000

    Vacant Land for sale in Barkly West