House for sale in Blouwaterbaai - 4 bedroom 13393959

For Sale
Back

House, Blouwaterbaai, Saldanha | Ref: 13393959

Koop van 'n leeftyd!!!!!!

Trek net in en bly lekker naby aan die see!!! Hierdie huis het min tot niks reperasies nodig nie met 'n mooi versorgde tuin.
Om familie of vriende te onthaal sal 'n droom wees. Hierdie woning is voorwaar 'n lekker leefhuis.
Bo is een slaapkamer. Onder sal jy drie slaapkamers vind met die badkamer waarvan die hoof slaapkamer 'n en-suite het. 'n Lekker groot leef area met oopplan kombuis met aparte opwas plek. Die dubbel motorhuis het 'n ekstra kamer met 'n stort en 'n toilet. Agter by die swembad sal jy twee onderdak braai areas vind waarvan een toemaak met skuifdeure. Hierdie huis is voorwaar 'n winskoop. Moenie huiwer nie, skakel vandag nog om 'n afspraak te maak om die woning te besigtig.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 1.00
  • Yes
  • Established and low maint
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Carpet & Tiles
  • Yes
  • Yes
  • 641.00
  • Yes
  • Plaster & Painted
  • Plaster & Painted
  • Wood
  • Rhinoboard
  • Entertainment Area
  • 2 Braai Areas
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Map of Area

Deon Badenhorst

House for sale in Blouwaterbaai - 4 bedroom, Deon Badenhorst
Office: 022... 0227141130 Show Numbers
Cell: 083... 0837369917 Show Numbers
Email: ... Deon Badenhorst Show Email
Fax: 0227143474
View my Properties

Chas Everitt - West Coast and Swartland

Office: 022... 0227132221 Show Numbers
Fax: 0227132123

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 1,500,000

    3 Bedroom House for sale in Blouwaterbaai

  • R 1,499,900

    3 Bedroom House for sale in Saldanha

  • R 1,495,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Saldanha

  • R 1,470,000

    3 Bedroom House for sale in Blouwaterbaai

  • R 1,420,000

    4 Bedroom Residential for sale in Blouwaterbaai

  • R 1,398,000

    3 Bedroom House for sale in Saldanha

  • R 1,390,000

    3 Bedroom House for sale in Die Lane

  • R 1,390,000

    4 Bedroom Residential for sale in Saldanha

  • R 1,375,000

    3 Bedroom Residential for sale in Blouwaterbaai