Agricultural Holding for sale in Mamogaleskraal - 5 bedroom 13393296

For Sale
Back

Agricultural Holding, Mamogaleskraal, Brits | Ref: 13393296

GOEIE KOOP!

Hierdie eiendom is so 15km uit Brits dorp uit geleƫ en is 10 hektaar groot, waarvan 6,5 ha ingelys is onder die Hartbeespoort Besproeiingsraad. Daar is n groot 5 slaapkamer huis met 3 badkamers, 2 aparte toilette, Sitkamer, eetkamer,TV kamer, mooi groot kombuis met spens en opwas area en 2 motorhuise met netjiese plaveisel. Dis n lekker groot ruim huis met genoeg spasie. Daar is n pragtige lapa met swembad.Die tuin is baie netjies met sprinkelbesproeiing.Die hele huis area is toe met palisades.Die buitemure is van klinkersteen en gepleister en klinkersteen binne. Die vloere is teels en matte in die kamers.
Daar is een groot gronddam en twee sinkdamme waarin die water vloei vanaf die kanaal en ook gepomp word vir die besproeiing van die lande.Daar is 3 fase krag. Die stoor is ongeveer 400m2. Daar is krale vir skaap en beeste met al die nodige toerusting.n Gedeelte is ook onderdak.

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 22,000.00
  • 1.00
  • Yes
  • Yes
  • Neat Garden
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiles & carpets
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 10.00
  • Ha
  • 280.00
  • 48.00
  • 50.00
  • Yes
  • Facebrick& Plaster
  • facebrick
  • Steel
  • normal
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • single
  • Teeldak
  • Map of Area

Faan Furstenburg

Agricultural Holding for sale in Mamogaleskraal - 5 bedroom, Faan Furstenburg
Office: 082... 0827846289 Show Numbers
Cell: 082... 0827846289 Show Numbers
Email: ... Faan Furstenburg Show Email
Fax: 0866934757
View my Properties

Chire Eiendomme

Office: (01... (012) 252-4504 Show Numbers
Fax: 086 693 4757

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 3,300,000

    4 Bedroom Farms for sale in Zandfontein

  • R 3,300,000

    3 Bedroom Farms for sale in De Kroon

  • R 3,298,000

    4 Bedroom Vacant Land for sale in Mamogaleskraal

  • R 3,275,000

    4 Bedroom Game Reserve for sale in Klipkop

  • R 3,250,000

    5 Bedroom Agricultural Holding for sale in Mamogaleskraal

  • R 3,250,000

    5 Bedroom Country Estate for sale in Soutpansdrift

  • R 3,240,000

    5 Bedroom Residential for sale in Brits

  • R 3,240,000

    3 Bedroom Farms for sale in Mamogaleskraal

  • R 3,225,000

    Commercial for sale in Brits