Game Reserve for sale in Rooiberg - 4 bedroom 13390242

For Sale
Back

Game Reserve, Rooiberg, Rooiberg | Ref: 13390242

Besit jou eie stukkie paradys binne in n 525 hektaar bosveldplaas in Rooiberg, ongeveer n uur en half se ry vanaf Pretoria. Hierdie pragtige grasdak woning bestaan uit 4 slaapkamers met 4 badkamers, n pragtige kombuis en tvkamer, eetkamer en aparte toilet.Die kombuis is n vrou se droom. Die huis is geteel en sekere areas het leiklip vloere wat die plek baie koel maak saam met die grasdak.Al die kamers het dakwaaiers in. Hierdie is n idiale aftree plekkie of n naweek plek om net te kan ontsnap van die besige stads gewoel.Daar is 27 huise binne in hierdie bosveldplaas.Die eiendomme is so geplaas dat die een nie die ander pla nie. daar is verskeie wildspesies op die plaas. Die plaas het ook n gesamentlike braaiarea en swembad.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 1,700.00
  • 4.00
  • Yes
  • Yes
  • Exelent
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • slasto and tiles
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 525.00
  • Ha
  • 220.00
  • Yes
  • plaster
  • wood
  • wood
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Thatch

Vicinity:

Ongeveer 40km vanaf Bela Bela en uur en n half se ry vanaf Pretoria.

Schools:

Die naaste Laerskool is Koedoeskop en die Bela Bela het n Hoerskool.Frikkie Meyer Hoerskool te Thabazimbi is ongeveer 65 km.
  • Map of Area

Faan Furstenburg

Game Reserve for sale in Rooiberg - 4 bedroom, Faan Furstenburg
Office: 082... 0827846289 Show Numbers
Cell: 082... 0827846289 Show Numbers
Email: ... Faan Furstenburg Show Email
Fax: 0866934757
View my Properties

Chire Eiendomme

Office: (01... (012) 252-4504 Show Numbers
Fax: 086 693 4757

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 7,400,000

    10 Bedroom Lodge for sale in Rooiberg

  • R 1,750,000

    4 Bedroom Game Reserve for sale in Rooiberg