Farms for sale in Vorentoe - 4 bedroom 13341736

For Sale
Back

Farms, Vorentoe, Brits | Ref: 13341736

Die eiendom is ongeveer 20km uit Brits dorp gelee in die rigting van Geluk. Dit is n idiale woonplot en vir die persoon wat op n kleinhoewe wil woon, groot genoeg om n paar skape of varke aan te hou. Die plot is in twee kampe verdeel wat aangeplant is met gras. Daar is 3 store op die grond, twee is drie kante toe gebou en oop voor en die een is heeltemal toegebou.Dan is daar n werkskamer/gereedskap stoor en ook n buitekamer wat gebruik kan word as bediendekwartiere of net nog n stoortjie vir tuingereedskap. Die hele perseel is toegespan met draad en lemmetjiesdraad, en daar is n motorhek by die ingang van die plot. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers met ingeboude kaste, sitkamer met n kaggel, twee badkamers, eetkamer en kombuis. Die hele huis het geelhout vloere met houtkosyne, baie mooi wat die gebou daai outydse flair gee! DDaar is wel Eskomkrag, maar word tans nie gebruik nie omdat hulle n solarsisteem instaleer het om krag se kostes te bespaar.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 290.00
  • 1.00
  • Neat Garden
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • wood
  • Yes
  • Yes
  • 1.50
  • Ha
  • 240.00
  • 80.00
  • 110.00
  • plaster
  • Plaster
  • Steel
  • Nottypine
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • single
  • Zink

Vicinity:

Ongeveer 20km vanaf Brits gelee.

Schools:

die naaste skole is Soutpansdrift Laerskool en dan die skole in Brits.
  • Map of Area

RENEE DE JAGER

Farms for sale in Vorentoe - 4 bedroom, RENEE DE JAGER
Office: 012... 0122524504 Show Numbers
Cell: 084... 0846666740 Show Numbers
Email: ... RENEE DE JAGER Show Email
Fax: 0866934757
View my Properties

Chire Eiendomme

Office: (01... (012) 252-4504 Show Numbers
Fax: 086 693 4757

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 690,000

    3 Bedroom Residential for sale in Central

  • R 690,000

    Farms for sale in Bokfontein

  • R 685,000

    2 Bedroom Security Estate for sale in Brits

  • R 680,000

    Vacant Land for sale in Brits

  • R 675,000

    4 Bedroom Farms for sale in Vorentoe

  • R 655,021

    2 Bedroom Townhouse for sale in Brits

  • R 650,000

    Smallholdings for sale in Bokfontein

  • R 650,000

    3 Bedroom Smallholdings for sale in Brits

  • R 650,000

    3 Bedroom Residential for sale in Elandsrand