Agricultural Holding for sale in Zanddrift - 3 bedroom 13270894

For Sale
Back

Agricultural Holding, Zanddrift, Brits | Ref: 13270894

HOENDER SLAGPALE

15HA Plot met veiligheidsheining en vloedbesproeiing, die plot beskik oor rooigrond en ook een toegeruste boorgat by die woning. Daar is 'n sementdam en 'n sinkdam en die waterbron is boorgat en kanaal en drie fase eskom krag. Daar is 'n groot sink stoor van 20x13m asook verskeie roerende bates o.a. 188 Massey Ferguson 4x4 trekker, drie disse, 1 ripper, twee planters, twee skoffels, 1 x eenrigtingdis, 1 x vierwiel sleepwa, 2 x tweewielsleepwaentjies, een baalmasjien, hark. 5ha het gevestigde lusern, 5ha is onbewerk en dan ook ongeveer 3ha onbewerkte lande onder die ouvoor. Daar is hoenderslagpale met alle geriewe met koelkamers ongeveer 12 vkmeter met kantoor en meubels ingesluit 1 lugverkoeler in slagkamer. Die huis het drie slaapkamers met ingeboude kaste, twee volledige badkamers, sit en eetkamer kombus waskamer stoep en braai area, een lugverkoeler in hoofslaapkamer en een studeerkamer en een spens. Die grasdak rondawel het twee slaapkamers en volledige badkamer, sit en eetkamer met kombuis en spens. Daar is 'n sterk boorgat met twee watertenks. Twee motorhuise met buitegeboue.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • Yes
  • Need some attention
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Cement
  • Yes
  • Yes
  • 15.00
  • Ha
  • 200.00
  • 48.00
  • 30.00
  • 50.00
  • plaster
  • Plaster
  • Steel
  • normal
  • Yes
  • 1.00
  • 2.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • single
  • Zink

Vicinity:

Die eiendom is ongeveer 35 km uit Brits uit gelee op die Thabazimbi pad.

Schools:

Brits hoerskool en Laerskool
Kleuter en dagsorg
  • Map of Area

Faan Furstenburg

Agricultural Holding for sale in Zanddrift - 3 bedroom, Faan Furstenburg
Office: 082... 0827846289 Show Numbers
Cell: 082... 0827846289 Show Numbers
Email: ... Faan Furstenburg Show Email
Fax: 0866934757
View my Properties

Chire Eiendomme

Office: (01... (012) 252-4504 Show Numbers
Fax: 086 693 4757

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 3,760,000

    3 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 3,760,000

    3 Bedroom Smallholdings for sale in Mamogaleskraal

  • R 3,760,000

    1 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 3,750,000

    3 Bedroom Residential for sale in Brits

  • R 3,750,000

    3 Bedroom Agricultural Holding for sale in Zanddrift

  • R 3,750,000

    3 Bedroom Agricultural Holding for sale in Mamogaleskraal

  • R 3,750,000

    5 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 3,700,000

    3 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 3,650,000

    3 Bedroom House for sale in Brits