Agricultural Holding for sale in Mamogaleskraal - 3 bedroom 3293804

For Sale
Back

Agricultural Holding, Mamogaleskraal, Brits | Ref: 3293804

21 Ha besproeiingsplasie met gevestigde lusern land van 15ha met implemente.

21ha besproeiingsplasie met 10,5ha ingelys en 15ha lusernland gevestig vir 3 jaar. Elektriese omheining rondom die huis en dierekampe en die werkershuise. 3 fase krag. Rooigrond tot by Rosespruit. 'n Trekker, baler, snymasjien en hark is by die prys ingesluit om te kan voortgaan met lusern. Daar is ook lusernstore 4x15 en 6 x25m groot. Drie boorgate waarvan 1 toegerus is. Hierdie huis het 3 slaapkamers en een badkamer, sitkamer, eetkamer en kombuis. Studeerkamer en werkskamertjie. 3 gangkaste. Pragtige blokkiesvloere. Die kombuis het nuwe kaste, of eerder groot laaie wat baie gemakliker is as kaste. Die agterstoep is toegebou en die toep is groot genoeg vir yskaste en vrieskaste asook wasmasjiene. Die eiendom is baie netjies en alles op sy plek. Die 2 slaapkamer huis is ook baie ruim en netjies. Geen onderhoud is nodig nie, alles is reg en op sy plek. Alle pype en krag op die plaas is in puik kondisie en is intrek en bly. 'n Swembad om in af te koel wat net groot genoeg is en min onderhoud verg met 'n lapa wat toegebou is met 'n Kombuisie. Daar is ook 'n rondawel met 'n badkamer en stort, maar nie 'n bad. Hier is ook vier kampe vir diere. Op die oomblik is daar skaap en bees. Alles is goed instand gehou, dis werklik net vir intrek en bly en boer.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 2,500.00
  • nice
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • wood
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 21.00
  • Ha
  • 250.00
  • 36.00
  • 10.00
  • Yes
  • paster
  • plaster
  • steel
  • normal
  • Yes
  • 1.00
  • 2.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • yes
  • sink

Vicinity:

Die plasie is in Mamogalieskraal geleë.

Schools:

Brits Laer en Hoërskole, Engels en Afrikaans.
  • Map of Area

RENEE DE JAGER

Agricultural Holding for sale in Mamogaleskraal - 3 bedroom, RENEE DE JAGER
Office: 012... 0122524504 Show Numbers
Cell: 084... 0846666740 Show Numbers
Email: ... RENEE DE JAGER Show Email
Fax: 0866934757
View my Properties

Chire Eiendomme

Office: (01... (012) 252-4504 Show Numbers
Fax: 086 693 4757

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 3,799,000

    Farms for sale in Brits

  • R 3,760,000

    3 Bedroom Smallholdings for sale in Mamogaleskraal

  • R 3,760,000

    1 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 3,750,000

    3 Bedroom Residential for sale in Brits

  • R 3,750,000

    3 Bedroom Agricultural Holding for sale in Mamogaleskraal

  • R 3,750,000

    3 Bedroom Agricultural Holding for sale in Zanddrift

  • R 3,750,000

    5 Bedroom Farms for sale in Roodekopies

  • R 3,700,000

    3 Bedroom Farms for sale in Beestekraal

  • R 3,650,000

    3 Bedroom Farms for sale in De Wildt