Townhouse for sale in Hartenbos - 2 bedroom 13397552

For Sale
Back

Townhouse, Hartenbos, Hartenbos | Ref: 13397552

NETJIESE RUIM MEENTHUIS IN HARTENBOS!!

Hierdie uiters netjiese 2 slaapkamer meenthuis is baie ruim met pragtige afwerking.
Die kompleks is baie gewild vanwee die ligging en omdat dit op een vlak is wat dit ideaal maak vir aftrede.
Die heffing is ook besonder laag.
Die kompleks is loopafstand vanaf die sake kern van Hartenbos.

Die gelamineerde vloer verleen elegansie aan die eiendom.
Die kombuis is ruim met meer as genoeg kaste. Daar is 'n deur wat direk vanaf die motorhuis in die woonkamer in kom
vir ekstra sekuriteit.

Die 2 badkamers het altwee verwarmers. Die slaapkamers is ook ruim met baie ingeboude kaste.

Kom maak 'n aanbod op hierdie prag eiendom.!!

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 337.00
  • Small neat garden
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 322.00
  • 163.00
  • Painted
  • Facebrick
  • Aluminum
  • Original
  • Good Condition
  • Built In Braai
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Single
  • Tiles

Vicinity:

Hartenbos sake kern (Spar, Dokters, Apteke ens)
ATKV OORD
Langeberg Winkelsentrum
Mosselbaai dorp en Hawe
Bayview Hospitaal
N2 snelweg na George (lughawe) en Kaapstad
Verskeie hengel geleenthede

Schools:

Hartenbos Laerskool
Verskeie privaatskole in Mosselbaai
  • Map of Area

Elsabe Kruger

Townhouse for sale in Hartenbos - 2 bedroom, Elsabe Kruger
Office: 044... 0446903054 Show Numbers
Cell: 082... 0825763991 Show Numbers
Email: ... Elsabe Kruger Show Email
Fax: 0862267791
View my Properties

Chas Everitt - Mossel Bay

Office: 044... 044 690 3054 Show Numbers
Fax: 0862267791

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 1,680,000

    2 Bedroom Townhouse for sale in Hartenbos

  • R 1,680,000

    House for sale in Hartenbos Heuwels

  • R 1,680,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Hartenbos

  • R 1,580,000

    3 Bedroom House for sale in Hartenbos

  • R 1,550,000

    2 Bedroom Townhouse for sale in Hartenbos

  • R 1,425,000

    3 Bedroom Duet for sale in Seemeeu Park

  • R 1,425,000

    3 Bedroom Duet for sale in Seemeeu Park

  • R 1,425,000

    3 Bedroom Duet for sale in Seemeeu Park

  • R 1,420,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Hartenbos