Townhouse for sale in Hartenbos - 3 bedroom 13397540

For Sale
Back

Townhouse, Hartenbos, Hartenbos | Ref: 13397540

RUIM NUUT OORGEDOENDE MEENTHUIS!! IN GEWILDE KOMPLEKS IN HARTENBOS

HIERDIE IS 'N UITERS NETJIESE RUIM 3 SLAAPKAMER MEENTHUIS OP EENVLAK EN DUS IDEAAL VIR AFTREDE!! GEEN TRAPPE NIE EN BAIE LAE
HEFFINGS.
Die kompleks is baie gewild en word baie goed bestuur met netjiese tuine en paaie.
Dit is baie sentraal gelee met 'n klein winkelsentrum net oor die pad.
Die Hoofstrand van Hartenbos is ook slegs sowat 3km weg.

Die meenthuis is ingeheel oorgedoen met prag gelamineerde vloere, moderne kombuis en baie mooi badkamers.
Daar is ook 2 groot "sky lights" wat die woonvertrek en kombuis verlig.
Reg vir intrek en bly!

Die oopplan sit/eetkamer is baie ruim. Daar is 'n braai area met 'n skuifdeur na 'n patio buite.

Daar is ook baie ekstra ingeboude kaste in die leefvertrekke.

MOENIE HIERDIE SKAARS KOPIE MISLOOP NIE!!!

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 160.00
  • Communial
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiles / Laminated Floorin
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 287.00
  • 184.00
  • Painted
  • Facebrick
  • Aluminum
  • Original
  • Built In Bar
  • Indoor Braai
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Single
  • Tiles

Vicinity:

Hartenbos Sake kern en ATKV OORD
Hartenbos Hoofstrand
Langeberg Winkelsentrum
Diazstrand
Mosselbaai dorp en Hawe
Verskeie hengel geleenthede
N2 snelweg na George (lughawe)en Kaapstad
Verskeie golfbane soos Pinnacle Point.

Schools:

Hartenbos Laerskool
VErskeie privaatskole in Mosselbaai
  • Map of Area

Elsabe Kruger

Townhouse for sale in Hartenbos - 3 bedroom, Elsabe Kruger
Office: 044... 0446903054 Show Numbers
Cell: 082... 0825763991 Show Numbers
Email: ... Elsabe Kruger Show Email
Fax: 0862267791
View my Properties

Chas Everitt - Mossel Bay

Office: 044... 044 690 3054 Show Numbers
Fax: 0862267791

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 1,550,000

    2 Bedroom Townhouse for sale in Hartenbos

  • R 1,425,000

    3 Bedroom Duet for sale in Seemeeu Park

  • R 1,425,000

    3 Bedroom Duet for sale in Seemeeu Park

  • R 1,425,000

    3 Bedroom Duet for sale in Seemeeu Park

  • R 1,420,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Hartenbos

  • R 1,400,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Hartenbos

  • R 1,365,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Hartenbos

  • R 1,365,000

    3 Bedroom House for sale in Hartenbos

  • R 1,347,000

    3 Bedroom House for sale in Seemeeu Park