Apartment for sale in Boland Park - 2 bedroom 13394404

For Sale
Back

Apartment, Boland Park, Mossel Bay | Ref: 13394404

SEE UITSIG - VEILIG - NABY SEE!!

Hierdie onberispelike netjiese 2 slaapkamereenheid met die baie ingeboude kaste, moderne houtblinders by alle vensters, gelamineerde vloere en teels, is ‘n raar werklikheid in vandag se eiendomme. Slaap met jou vensters wawyd oop (geen diefwering) wat ‘n voorreg is in vandag se tye! Geniet ‘n see uitsig vanuit jou sitkamer. Die kombuis is uiters modern met wasemkap/kookvlak en oond, granietblaaie, baie kaste en lekker laaie vir goeie toegang na kook- en eetgerei. Met min moeite en geen planne om in te dien nie, kan ‘n koper ‘n “loft” insit vir ‘n 3de slaapkamer of studeer-/stokperdjiekamer. 'n Stel trappe lei na 'n balkon bo, waar luilekker braai aande gehou kan word en is ‘n wonderlike toegewing vir die eienaar. Die see uitsig van daar is asemrowend.

Hierdie villas is omhein met elektriese heinings en het ‘n elektriese hek in- en uitgang vir die eienaar se gerief en gemak. Die parkeerarea is onderdak en vir die eienaars is daar ‘n heerlike swembad area met braai fasiliteite. Toegang na die strand is slegs ‘n paar meter - gooi jou handdoek oor jou skouer en loop see toe!! Die villas beskik ook oor ‘n hysbak wat die eenheid baie gerieflik maak vir die afgetredenes. Die villa is binne loopafstand van die Convenience Market by Diaz en ‘n hanetree vanaf beide Mosselbaai en Langeberg Mall. Vir die vakansieganger is jy regtig nou in die mekka van vermaak met die warm swembad, glybane en speletjies park by Diaz Strand.

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 628.00
  • 1,199.00
  • 1.00
  • Yes
  • Yes
  • No garden
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiles, laminated
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 16.00
  • 116.00
  • Yes
  • Plaster
  • Plaster
  • Aluminium
  • Ceiling board
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • No pets
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Double
  • Asbestos
  • Good

Vicinity:

Beaches
Fishing
Bowling club
Garden Route Casino
Langeberg Mall
Life Bayview Hospital
Medicross Clinic
Mossel Bay Golf Club
Mossel Bay Mall
PetroSA
Pinnacle Point Golf Estate
Provincial Hospital
Yacht club

Schools:

Curro Private School, Heiderand
Global Academy, Heiderand
Hartenbos Primary School
Hillcrest Secondary, D'Almeida
Milkwood Primary, Mossel Bay
Park Primary, Mossel Bay
Point High, Mossel Bay
Sao Bras Secondary, D'Almeida
South Cape College
  • Map of Area

Endri Huisamen

Apartment for sale in Boland Park - 2 bedroom, Endri Huisamen
Office: 044... 0446903054 Show Numbers
Cell: 082... 0827700552 Show Numbers
Email: ... Endri Huisamen Show Email
Fax: 0862267791
View my Properties

Chas Everitt - Mossel Bay

Office: 044... 044 690 3054 Show Numbers
Fax: 0862267791

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 1,050,000

    3 Bedroom House for sale in Fraaiuitsig

  • R 1,035,000

    3 Bedroom House for sale in Heiderand

  • R 1,030,000

    5 Bedroom Townhouse for sale in Heiderand

  • R 1,020,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Diaz Beach

  • R 1,016,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Boland Park

  • R 998,000

    3 Bedroom Duet for sale in Dana Bay

  • R 998,000

    Plot 'n Plan for sale in Heiderand

  • R 998,000

    Plot 'n Plan for sale in Heiderand

  • R 998,000

    Vacant Land for sale in Dana Bay