House for sale in Groot Brakrivier - 5 bedroom 13386095

For Sale
Back

House, Groot Brakrivier, Mossel Bay | Ref: 13386095

PANORAMIESE ONBELEMMERDE SEE UITSIG!!!

HIERDIE WONING STAAN OP EEN VAN DIE MOOISTE ERWE IN SUIDERKRUIS, GROOTBRAKRIVIER!!
IDEAAL VIR 'N GROOT FAMILIE OF AS EKSTRA INKOMSTE IN PIEK SEISOEN TYD!

Die huis is baie goed beplan. Onder is 'n volledige 5 slaapkamer huis met 2 badkamers. Oopplan sit/eet/woonkamer na gesellige
kombuis. Die woonvertrekke en slaapkamers het almal groot venters om die uitsig te geniet. Die leefvertrekke gaan uit op
groot hout "deck" vir lekker kuier in die somer maande.

Op die boonste vloer (apart van die onderste gedeelte van die huis) is 'n lieflike ruim, moderne 1 slaapkamer woonstel met 'n
ultra moderne kombuis en badkamer.
Reg rondom is 'n hout stoep/patio met die mooiste See uitsig!!

Die groot hout patio onder en bo waaruit die vertrekke gaan verseker dat die ongelooflike see uitsig
van oral in die eiendom besigtig kan word!

Die tuin is gevestig en het besproeiing.

Die eiendom se prys sluit ook al die meubels in!!

HIERDIE EIENDOM IS WAARDE VIR GELD!!

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 390.00
  • Yes
  • Yes
  • Established Garden
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiles, Carpet & wooden fl
  • Yes
  • Yes
  • 930.00
  • 356.00
  • Painted
  • Wood
  • Wood
  • Original
  • Deck
  • Sea View
  • Yes
  • 1.00
  • 1.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • One 1 level, 2nd floor
  • Asbes

Vicinity:

Grootbrak rivier
Spar, Restaurante (Dekke)
Hartenbos en ATKV OORD
N2 Snelweg na George (lughawe) en Kaapstad
Mosselbaai en Hawe
Verskeie golfbane

Schools:

Grootbrak Laerskool
Hartenbos Laerskool
Verskeie privaatskole in Mosselbaai
  • Map of Area

Elsabe Kruger

House for sale in Groot Brakrivier - 5 bedroom, Elsabe Kruger
Office: 044... 0446903054 Show Numbers
Cell: 082... 0825763991 Show Numbers
Email: ... Elsabe Kruger Show Email
Fax: 0862267791
View my Properties

Chas Everitt - Mossel Bay

Office: 044... 044 690 3054 Show Numbers
Fax: 0862267791

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 2,700,000

    3 Bedroom House for sale in Mossel Bay

  • R 2,700,000

    3 Bedroom House for sale in Dana Bay

  • R 2,700,000

    3 Bedroom House for sale in Dana Bay

  • R 2,700,000

    3 Bedroom House for sale in Monte Christo

  • R 2,690,000

    5 Bedroom House for sale in Groot Brakrivier

  • R 2,690,000

    4 Bedroom House for sale in Monte Christo

  • R 2,690,000

    3 Bedroom House for sale in Mossel Bay

  • R 2,690,000

    3 Bedroom House for sale in Dana Bay

  • R 2,680,000

    4 Bedroom Golf Estate for sale in Pinnacle Point Estate