House for sale in Monte Christo - 3 bedroom 13380888

For Sale
Back

House, Monte Christo, Mossel Bay | Ref: 13380888

BEAUTIFUL 3 BEDROOM HOUSE IN MONTE CHRISTO

Hierdie prag woning met panoramiese see en berg uitsig is gelee in die Monte Christo Eco Landgoed. Wanneer jy die huis betree verwelkom die ingangsportaal jou met die gevoel van warmte. Die leef area is oopplan met 'n eetkamer en'n pragtige moderne kombuis en afwerkings. Jy het ook 'n lekker braai kamer met skuif deure wat jy in die sommer kan oopskuif. Op die grond vlak het jy ook 'n gaste toilet en die dubbel motorhuis gee jou direkte toegang tot die huis. In die ingangsportaal asook die eetkamer is daar pragtige kandelare wat bydra tot die gevoel van luuksheid. Op die boonste vlak het jy 3 slaapkamers 'n leef area met 'n balkon vanwaar jy 'n pragtige uitsig het oor die see. Daar is 2 badkamers, waarvan 1 en-suite is. Hierdie is 'n lekker bly huis.

Monte Christo is slegs 'n paar minute se ry vanaf Hartenbos en die strand. Herdie landgoed is ook dierevriendelik.

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 800.00
  • 400.00
  • 1.00
  • Yes
  • Yes
  • Established Garden
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiles / Laminated Floorin
  • Yes
  • 570.00
  • 314.00
  • Painted and tiled
  • Painted Exterior
  • Alluminium
  • Ceiling board
  • Sea views and Mounta
  • Built In Braai
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • YES
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Double storey
  • Tiles

Vicinity:

Medicross clinic
Fishing
Garden Route Casino
Mossel Bay Golf Club
Mossel Bay Mall
Mossel Bay Shopping Centre
Pinnacle Point Golf Course
Riverside camping
Beaches
Langeberg Mall

Schools:

Curro Private School
Global Academy
Hartenbos Primary School
Milkwood (Mossel Bay)
Park Primary Mossel bay
Point high Mossel bay
Laerskool Vorentoe (Grootbrak)
Little Einsteins (Grootbrak)
Braambos (Grootbrak Kleuterskool)
  • Map of Area

Doreen Kotze

House for sale in Monte Christo - 3 bedroom, Doreen Kotze
Office: 044... 0446903054 Show Numbers
Cell: 076... 0765975767 Show Numbers
Email: ... Doreen Kotze Show Email
Fax: 0862340282
View my Properties

Chas Everitt - Mossel Bay

Office: 044... 044 690 3054 Show Numbers
Fax: 0862267791

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 2,280,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Mossel Bay

  • R 2,270,000

    3 Bedroom House for sale in Monte Christo

  • R 2,250,000

    4 Bedroom House for sale in Tergniet

  • R 2,250,000

    3 Bedroom House for sale in Reebok

  • R 2,210,000

    3 Bedroom House for sale in Monte Christo

  • R 2,200,000

    3 Bedroom House for sale in Dana Bay

  • R 2,200,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Mossel Bay

  • R 2,200,000

    4 Bedroom House for sale in Mossel Bay

  • R 2,200,000

    4 Bedroom House for sale in Springer Bay Eco Estate