House for sale in Grimbeeck Park - 3 bedroom 13526361

For Sale
Back

House, Grimbeeck Park, Potchefstroom | Ref: 13526361

Mooi Huis te koop in gevestigde ontwikkeling in Potchefstroom.

Hierdie eiendom is gevestig in die Grimbeekpark area in 'n sekuriteits kompleks met die naam van Willow de la Mooi, bekend vir sy asemrowende huise en mooi, groen omgesiende grasperke,daar is selfs klein dammetjies met voet bruggies om die landskap nog meer oortreftlik te laat lyk. Die kompleks het sy eie tuin dienste en 24/7 sukeriteit. Die huis self is n 3 slaapkamer en 3 badkamer met n groot leef area en kombuis,die kombuis het self n eiland wat dit plesierig maak om daar te sit terwyl die "kok" besig is. Uitsonderse goeie gekonstrukteerd, het n aanloklike braai area wat mooi afgewerk is vir n goeie atmosfeer saam vriende en familie. Enige gesin se droom om in hierdie area, in hierdie huis te bly,ek as eiendoms agent was al in meenigde huise en woonings maar hierdie huis is defnetief een vir die boeke.Vir meer inligting skakel my gerus,ons kan enige tyd na die huis gaan kyk.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 350.00
  • 997.00
  • Yes
  • Beautiful Garden
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiles
  • Yes
  • Yes
  • 577.00
  • 285.00
  • Paint & Plaster
  • Modern
  • Aluminium
  • Rhino
  • Electric Garage Door
  • Dual Door Garage
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Ground Floor
  • Tile

Vicinity:

Grimbeekpark

Schools:

NWU Pukke, Hoër Tegniese Skool, Hoërskool Ferdinant Postma, Baillie park Laerskool
  • Map of Area

Tersia Jacobs

House for sale in Grimbeeck Park - 3 bedroom, Tersia Jacobs
Office: 018... 0182933235 Show Numbers
Cell: 082... 0825768860 Show Numbers
Email: ... Tersia Jacobs Show Email
Fax: 0865319336
View my Properties

Big Real Estate

Office: 086... 0861 111 244 Show Numbers
Fax: 0866751858

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
  • R 2,400,000

    4 Bedroom House for sale in GRIMBEECK PARK

  • R 2,400,000

    4 Bedroom House for sale in Baillie Park

  • R 2,400,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Van Der Hoff Park

  • R 2,400,000

    4 Bedroom House for sale in BAILLIE PARK

  • R 2,395,000

    3 Bedroom House for sale in Grimbeeck Park

  • R 2,390,000

    9 Bedroom House for sale in Die Bult

  • R 2,376,000

    4 Bedroom House for sale in Die Bult

  • R 2,354,000

    3 Bedroom House for sale in Grimbeeck Park

  • R 2,350,000

    4 Bedroom House for sale in Van Der Hoff Park