Potchefstroom, Baillie Park & Ext Property | Houses To Rent Baillie Park & Ext

Property Search - To Rent - 5 properties found


Townhouse to rent in Potchefstroom, Baillie Park & Ext



3
3.5
2
SPLINTER nuwe Meenthuis in kompleks wat onmiddelik beskikbaar is - die kry mens nie aldag nie. MAAR. Hier is 3 Slaapkamer meenthuis beskikbaar. Al die slaapkamers het ingeboude kaste en elkeen het sy eie badkamer. Daar is ook gaste toilet onder... Read More
Ref No: 13591672

House to rent in Potchefstroom, Baillie Park & Ext



3
2
1
Die unieke 4 slaapkamer huis (met petentiaal) is opsoek na die regte huurder. Elke slaapkamer het ingeboude kaste en dan is daar nog 'n sit en eetkamer met gerieflike kombuis. Buite het jy een toesluit motorhuis en genoeg afdakke vir ten minste... Read More
Ref No: 13589697

Flats to rent in Potchefstroom, Baillie Park & Ext



2
1
0
Gerief en 'n droom om in te bly 2 Slaapkamer woonstel op die grondvloer met pragtige kombuis en voledige badkamer. Veilige kompleks met hoë mure en elektrifisering bo-op. Die eenheid het ook 'n motorhuis wat naby ide eenheid is. Kompleks het o... Read More
Ref No: 13421820

Flats to rent in Potchefstroom, Baillie Park & Ext



2
1
0
Die pragtige 2 slaapkamer woonstel is beskikbaar om te huur. Kombuis het genoeg kaste en n stoof met "extractor" fan. Beide slaapkamer het ingeboude kaste en die Badkamer het n stort, bad, toilet en wasbak. Die motorafdak is langs die trap... Read More
Ref No: 13533169

Flats to rent in Potchefstroom, Baillie Park & Ext



1
1
0
Gerielik . Dit is loopafstand spar en Mall toe. Loopafstand Ferdinand Postma en Hoer Tegniese skool. Gesin kan hier bly. Naby CTU Sit en eetkamer. In die eetkamer is 'n tafel was aan die muur vas is Groot slaapkamer Die badkamer het 'n re... Read More
Ref No: 13591890
Save Search for Property Alerts

Save your current search criteria to receive updates on new listings. Once saved visit the "Saved Searches & Alerts" section to activate Email or SMS updates.