Potchefstroom, Sentraal 2 Property | Houses For Sale Sentraal 2

Property Search - For Sale - 69 properties found


 

Residential for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



2
1
0
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal - Pragtige woonstel kompleks in Sentraal. 24 eenhede @ 72 vkm. 2 slaapkamer, 1 badkamer kombuis, sitkamer. Lieflike ruim vertrekke. Baie gewilde kompleks veral vir afgetredenes, enkellopende en jong getroudes. N... Read More
Ref No: 3297825

Commercial for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



0
0
0
Noordwes - Potchefstroom - Gastehuis. Enige belegger se droom. Lieflike gastehuis met hoofhuis met 2 slaapkamers en 2 badkamers en 15 woonstelle. Parkering onder dak vir 21 voertuie en 3 oop parkerings. Lieflike televisiekamer met banke, stoele e... Read More
Ref No: 3302928

Offices for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



0
2
0
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal - Pragtige ou huis met baie, baie potensiaal. Tans word dit gebruik as 'n skoonheidssalon, mat nael tegnikuste, lieflike spa's, Sauna, Spabad, 6 x treatment kamers. Daar is ook opleiding fasiliteite, bediende kwa... Read More
Ref No: 3272894

Offices for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



0
1
0
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal - Pragtige kantore in 'n ou historiese gebou. Huis is vol karakter en kan gebruik word vir kantore, gesoneer word vir 'n gastehuis. Daar is 'n ingangsportaal, 4 kamers, ontvangs, 2 kombuise, baie parkering, 'n bi... Read More
Ref No: 3272908

Residential for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



3
2
4
Huis in Noord-wes, Potchefstroom, Sentraal. Huis met baie moontlikhede. Woonhuis met 3 slaapkamers, 2 badkamers, 4 motorhuise, vir privaat gebruik of moontlike studente huis. Aparte gebou met agt kamers, met gemeenskaplike kombuis area, verhuur @ R... Read More
Ref No: 3108559

Commercial for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



0
1
0
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal - Ultra moderne kantore, lieflike groot glas vesnters met baie hoë dak. Lieflike spasie ideaal om goedere uit te stal. Lieflike vooraansig. Lekker Sentaal in baie besige straat met baie voete. Maak 'n afspraak... Read More
Ref No: 3293511

Commercial for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



5
2
0
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal - Lieflike groot huis met 5 slaapkamers en 2 badkamers wat reeds besigheidsregte het. Baie goed Sentraal geleê met baie voete. Baie populêre straat vir besighede. Naby Pick 'n Pay, banke, vulstasies, kafees en... Read More
Ref No: 13232607

House for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



4
2
1
Noordwes - Potchefstroom - Hierdie huis is in een van die beste liggings vir besigheid, bv dokters, prokureurs en finansiële adviseurs. Die huis word tans gebruik vir besigheid sowel as residentieël. Daai is ook reeds planne beskikbaar vir kantor... Read More
Ref No: 13232050

Commercial for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



0
1
0
Noord-Wes, Potchefstroom, Sentraal - Ruim kantoorspasie te koop in middedorp. Die gebou het baie kantore, wat ruim is en ideaal vir die besigheid wat baie spasie benodig. Met 540 vkm oppervlakte, kombuis, en badkamer geriewe asook 'n netjiese ontva... Read More
Ref No: 3246545

House for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



4
4
2
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal - Prag huis met 4 slaapkamers en 4 en-suite badkamers en 2 motorhuise. Pragtige tuin. BONUS 3 x 1 slaapkamer woonstelle met sitkamer, kombuis en badkamer. Waarborg jou van 'n ekstra inkomste per maand, wat jou h... Read More
Ref No: 13305747

Development Land for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



0
0
0
Noord-Wes, Potchefstroom, Sentraal - 3 Erwe met 'n huis op te koop in 'n rustige area. Die eiendom is 2885 vkm groot. Dit het baie potensiaal, en uitstekende ontwikkelings grond. 1 Van die erwe het 'n eiendom op, terwyl die ander 2 erwe leeg staan... Read More
Ref No: 3234805

House for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



3
2
2
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal - Groot 3 slaapkamer familiehuis met 2 badkamers, 2 motorhuise, parkering en afdakke. Die eiendom is ideaal om omskep te word in 'n gastehuis. 3 woonstelle met 'n aparte waskamer vir die woonstelle se inwoners. ... Read More
Ref No: 3300969

Residential for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



4
2
0
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal - 4 slaapkamer huis met 2 badkamers en 'n 2 slaapkamer woonstel in 'n goeie straat waar daar reeds besigheidsregte is. Naby Trimpark, Riverwalk, Mooirivier Mall. Ideaal vir 'n besigheid in 'n "Cul de Sac" straat.... Read More
Ref No: 3037380

Residential for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



3
2
2
Noord-Wes, Potchefstroom, Sentraal - 3 Slaapkamer huis te koop in goeie stil area. Die eiendom het baie potensiaal en die erf het meer as genoeg spasie om twee meenthuise op te bou. Die huis het 'n ruim vertrekke met 'n groot kombuis en netjiese tu... Read More
Ref No: 3241749

House for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



4
2.5
3
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal - Nuwe vrystelling - pragtige 4 slaapkamer gesinshuis met 2 badkamers, lieflike groot plaas kombuis met salinga kaste en aparte opwas. Lieflike toegeboude braai lapa met ingeboude braai vir gas en hout, kaste en ... Read More
Ref No: 13290314

House for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



3
2
2
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal - Ruim familie huis met ruim vertrekke en goeie afwerking. Groot tuin met boorgat en besproeiing. Kuier hoekie in die tuin met Gazebo en braaiplek. Naby hoërskole, laerskole. 3 slaapkamer, 2 vol badkamers. Pr... Read More
Ref No: 13313325

House for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



3
2
0
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal - Lieflike ruim gesinshuis. Baie baie netjies met 3 slaapkamers 2 badkamers. 2 motorhuise en afdak vir 4 motors. Daar is 'n boorgat met elektriese besproeiing. Lieflike ingeboude kas in die gang en die kombuis h... Read More
Ref No: 13272313

Commercial for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



8
3
0
Noordwes - Potchefstroom - Bult - Ideale belegging. Die huis het 8 kamers met 3 badkamers en 'n bachelor woonstel. Daar is 'n lieflike swembad en is gleë naby Pukke, Spar ens. Elke kamer het sy eie alarmstelsel. A Ideal investment. There are ... Read More
Ref No: 13273569

House for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



4
2
1
4 Slaapkamers met ingeboude kaste. Sitkamer, Eetkamer, TVkamer. Kombuis met ingeboude kaste. 2 Badkamers (Bad, Wasbak, Toilet + Bad, Stort, Toilet, Wasbak) Stoep voor, Motorhuis, 4 Afdakke, ... Read More
Ref No: 3287510

Residential for sale in Potchefstroom, Sentraal 2



3
2
2
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal - lieflike 3 slaapkamer woonhuis, baie netjies en ruim vertrekke, 2 badkamers, studeerkamer, groot plaas kombuis. Uiters netjies reg vir intrek en bly met ruimte. Ideaal vir 'n groot gesin . Buurt is baie kinder ... Read More
Ref No: 2913483
 
Save Search for Property Alerts

Save your current search criteria to receive updates on new listings. Once saved visit the "Saved Searches & Alerts" section to activate Email or SMS updates.