Brits, Soutpansdrift Property | Houses For Sale Soutpansdrift

Property Search - For Sale - 4 properties found


Agricultural Holding for sale in Brits, Soutpansdrift



2
2
4.5
40 ha Plot waarvan 16ha gevestigde lusern is en 26ha is ingelys. Rooigrond en turf met drie boorgate waarvan een toegerus is by die woning. Drie damme en drie suigpompe met 15kw en driefase Eskom krag. Dis 'n baie netjiese twee slaapkamer dubbelverdi... Read More
Ref No: 13270965

Country Estate for sale in Brits, Soutpansdrift



5
3
2
Pragtige dubbelverdieping huis met vyf slaapkamers, een studeerkamer en twee kantore. Die een studeerkamer en een kantoor is saam met die vyf slaapkamers op die eerste vloer gelee. Die ruim stoepe en balkon verbind al die kamer. Die kombuis is baie m... Read More
Ref No: 13252714

Residential for sale in Brits, Soutpansdrift



3
2
1
Netjiese siersteen huis, Goed versorgde plek.... Read More
Ref No: 13405791

Smallholdings for sale in Brits, Soutpansdrift



3
1
0
3ha plot met 'n baie netjiese huis wat met siersteen gebou is en wat die onderhoud baie verminder. Die huis is so goed soos nuut met 2 slaapkamers, 1 badkamer met bad en stort, sitkamer en 'n pragtige kombuis. Die huis is so gebou dat daar aangebou k... Read More
Ref No: 3121673
Save Search for Property Alerts

Save your current search criteria to receive updates on new listings. Once saved visit the "Saved Searches & Alerts" section to activate Email or SMS updates.