Brits, Central Property | Houses For Sale Central

Property Search - For Sale - 14 properties found


Business for sale in Brits, Central



9
2.5
6
Die groot huis wat gebruik en omskep kan word vir kantore. Hierdie is n ideale plek vir die besigheids man wat baie kantoor spasie benodig om sodoende besigheid te bedryf in die hoofstraat en baie besige pad. Die plek kan as n dokters praktyd of ter... Read More
Ref No: 13380922

Flats for sale in Brits, Central



13
7
0
Hierdie groot erf bied n volledige drie slaapkamer huis met ses ekstra woonstelle bo en onder met genoeg parkering en baie veilige omgewing. Die huise beskik oor hulle eie kragbokse. Een woonstel met n grasdak is 35vm groot. Die volgende woonstel is ... Read More
Ref No: 13401498

Development Land for sale in Brits, Central



3
1
0
3 slaapkamer woonhuis met enkel badkamer in sentraal dorp wat op die oomblik gebruik word vir n kleuterskool. Die eiendom het besigheidsregte en daar is baie ander besighede in die straat. Die plek kan omskep wordvir enige soort besigheid.... Read More
Ref No: 3087487

Business for sale in Brits, Central



4
2
0
This is a prime property in a prime spot with many businesses around and in a buzy area. Hierdie eiendom is perfek geleë vir besigheid. Aansoek kan gedoen word vir Besigheidsregte. You can get business rights here. This is a big house with big rooms... Read More
Ref No: 3226752

Commercial for sale in Brits, Central



0
0
0
Perseel het besigheidsregte en word tans bedryf as 'n besigheid. Die besigheid is in 'n baie besige area in Brits. Dit word bedryf as 'n pandjieswinkel en daar word ook meubels oorgetrek.Die kamers word almal as aparte stoor- en uitstalplek gebruik e... Read More
Ref No: 3087486

Residential for sale in Brits, Central



3
1
0
Die eiendom is in die Sentrale dorpsgebied geleë. Die huis bestaan uit drie slaapkamers, sitkamer en eetkamer, kombuis en een badkamer. Die erf is groot en in geheel omhein met palisades. Daar is ook twee woonstelle op die perseel wat 'n baie goei... Read More
Ref No: 3302815

House for sale in Brits, Central



3
2
1.5
Goeie kopie...reg geprys vir die belegger. Hierdie drie slaapkamer huis bied twee badkamers en n een slaapkamer woonste. Geteelde vloere en groot vertrekke. Die eiendom is in die hoofstraat gelee en het nog baie potensiaal. Ideaal vir n besigheids va... Read More
Ref No: 13401499

Vacant Land for sale in Brits, Central



0
0
0
Near taxi rank - ideal for business the property has business rights as well as aproved plans for shops and flats. 1000vkm... Read More
Ref No: 3087488

House for sale in Brits, Central



3
2
0
Die huis is gelee in 'n besige straat wat ideaal sal wees vir 'n besigheid. Die eiendom is in 'n besigheidsarea gelee asook in die sentrale sakegebied. Die eiendom bestaan uit drie slaapkamers, badkamer, eetkamer, sitkamer en kombuis. Al die kamers b... Read More
Ref No: 13313899

Residential for sale in Brits, Central



3
1
0
Stewige en ouerige woonhuis en is baie sentraal geleë naby besigheidssentrum. Die eiendom het baie potensiaal!! Hierdie plek kan omskep word in 'n besigheid of 'n blyplek met 'n besigheid. Daar is reeds verskeie besighede in die omgewing. Die huis h... Read More
Ref No: 3153549

House for sale in Brits, Central



4
2
0
4 slaapkamer huis met 2 badkamers, ruim vertrekke, 3 dak waaiers, kroeg, wendy huis vir stoorkamer en een groot afdak vir karaveen en voertuig. goed omhein met 2 remote kontrole hekke. die huis in diere vriendelik en in veilige gedeelte ou gedeelte v... Read More
Ref No: 13387466

House for sale in Brits, Central



3
2
2
Stewige 3 slaapkamer huis met dubbel garage, oopplan groot vertrek, 2 badkamers sonder storte, slaapkamers groot genoeg vir dubbel beddens. Die woonhuis vertoon modern van buite. Die tuin en agterplaas is baie groot maar kort water en aandag. Die mat... Read More
Ref No: 3233762

Residential for sale in Brits, Central



3
2
2
Baie oulike drieslaapkamer huis bied twee badkamers met stort. Ideaal vir die eerste kopers wat wil klein begin. Die huis is in n kompleks gelee,en beskik oor n dubbel motorhuis wat direkte ingang na huis bied vir veiligheid. Motorhuis is baie groot ... Read More
Ref No: 13380537

Flats for sale in Brits, Central



3
1.5
0
Moderne 3 slaapkamer woonstel in netjiese blok woonstelle,dis 'n oopplan kombuis, sit en eetkamer aanmekaar, die een slaapkamer (hoof) is ruim en groot genoeg vir 'n dubbel bed, die 2 de slaapkamer is oop ruim en die 3 de slaapkamer is so 'n klein bi... Read More
Ref No: 3296175
Save Search for Property Alerts

Save your current search criteria to receive updates on new listings. Once saved visit the "Saved Searches & Alerts" section to activate Email or SMS updates.