Boshof, Boshof Property | Houses For Sale Boshof

Property Search - For Sale - 12 properties found


Farms for sale in Boshof, Boshof



0
0
0
Uitstekende plaas, met baie goeie drakrag. Die plaas is 1120ha groot Plaas is gelee net buite Boshof op die Bulfontein pad. Baie sentraal gelee met omtrent 120 Km vanaf Bloemfontein en 50km vanaf Kimberley. Daar is geen woonhuis op die plaas nie,... Read More
Ref No: 3229833

Farms for sale in Boshof, Boshof



0
0
0
Die Plaas is net buite Boshof op die Bultfontein pad gelee Plaas is 811 ha groot Die plaas bestaan uit die volgende 8 kampe met watersuipings Daar is veehanterings geriewe soos, laaibank en drukgang Die plaas het goeie waters, 3 sement damme, 3 b... Read More
Ref No: 3229853

Farms for sale in Boshof, Boshof



2
2
2
Uitstekende netjiese plaas met goeie infra sturktuur met baie goeie water. Die pragtige plaas van 254 ha groot en is gelee naby Boshof in die Vrystaat. Die plaas bestaan uit 9 kampe, insluitend 'n wildkapmp, die drade is in 'n baie goeie toesta... Read More
Ref No: 3287297

Farms for sale in Boshof, Boshof



1
1
0
Uitstekende skaapplaas. 628ha gelee 30km vanaf Boshof. Baie sterk water met 3 boorgate. 2 Windpompe met dompelpomp. 'N naweek huis bestaan uit 1 slaapkamer en badkamer. Werkershuis. Die plaas is baie goed gekamp. Die veld is bossie veld met grasse. ... Read More
Ref No: 13267894

Farms for sale in Boshof, Boshof



0
0
0
You will enjoy this very neat and well maintained farm. This 557 hectare grazing farm for sale is situated about 10 kilometers outside Boshof towards Hertzogville. Situated next to the main road. This is a beautiful cattle farm with typical camps a... Read More
Ref No: 3230087

Farms for sale in Boshof, Boshof



4
1
2
Ideale Beesplaas in die Vrystaat Distrik. Gelee 15km buite Boshof in die rigting van Hertzogville. Baie veilig en sentraal gelee. Die plaas bestaan uit 3 kampe volledig toegerus met drukgang en laaibank. 4 Windpompe, 4 sement damme en 4 boorgate.... Read More
Ref No: 3229828

Residential for sale in Boshof, Boshof



4
2
2
Baie netjiese moderne klinker huis te Boshof. Huis bestaan uit 4 slp, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, TV kamer, baie groot en moderne kombuis. Groot toegemaakte stoep. Lieflike Lapa. Loop afstand vanaf winkels. Boshof 100km vanaf Bloemfontein en 4... Read More
Ref No: 3234011

House for sale in Boshof, Boshof



3
2
0
EIENDOM UITSTEKEND GELEE Hierdie eiedom is gelee in Boshof in die Vrystaat. Ideaal vir Besigheid, gelee in hoofstraat en is 'n Hoekerf. Gedeelte va die erf word alreeds bedryf deur 'n besigheid. Baie netjiese eiendom en bestaan uit 3 slaapkam... Read More
Ref No: 13324820

House for sale in Boshof, Boshof



3
2
2
Baie goeie koop, hierdie eiendom is uiters netjies en baie goed geprys. Nuut uitgeverf en matte in 'n baie goeie toestand. Die erf is 2565m2 met boorgat en dompelpomp. Baie spasie om groente tuine en tonnels aan te le. Die woning bestaan uit 3 slaap... Read More
Ref No: 13267884

Apartment for sale in Boshof, Boshof



3
2
1
Come and look at this beautiful 3 bedroom home in Boshof! Cosy & neat and waiting for you...! Great price!... Read More
Ref No: 13416579 (88507)

Townhouse for sale in Boshof, Boshof



2
1
0
Very Good investment. Very neat and spacious 2 bedroom townhouse. 1 bathroom. Aircon. Lapa with built-in braai. 1 Garage. Very safe... Read More
Ref No: 3235146

House for sale in Boshof, Boshof



3
2
1
Golden Oldie. Baie goed gelee, loop afstand vanaf winkels en kerk. 3 Slaapkamer, Sitkamer, 2 badkamer, 1 motorhuis. met dubbel Afdak. Die huis het baie potentiaal. Kan ook gebruik word vir 'n besigheid.... Read More
Ref No: 13256070
Save Search for Property Alerts

Save your current search criteria to receive updates on new listings. Once saved visit the "Saved Searches & Alerts" section to activate Email or SMS updates.